1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix

Die 1968 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix het op 1 Januarie 1968 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind.

Die ren was amptelik die Tweede AA Suid-Afrikaanse Grand Prix genoem. Dit was die eerste wedren van die 1968-Wêreldkampioenskapseisoen vir bestuurders en die Internasionale Beker vir Formule Een-vervaardigers in 1968.

  1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 12 in die 1968 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Datum 1 Januarie 1968
Amptelike naam Tweede AA Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 80 rondtes, 328.320 km (204.009 mi)
WeerBaie warm, droog
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Ford
Tyd 1:21.6
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Ford
Tyd 1:23.7 op rondte 73
Podiumplekke
Eerste Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Ford
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk Graham Hill Lotus-Ford
Derde Vlag van Oostenryk Jochen Rindt Brabham-Repco

Die wedren van 80 rondtes is deur die tweemalige wêreldkampioen vir jaers en die 1965 Indianapolis 500-wenner, Jim Clark, met 'n Lotus-Ford gewen, nadat hy in die voorste plek weggespring het. Die ren was nie net die laaste Formule Een-ren wat Clark gewen het nie, maar ook die laaste waarin hy ooit deelgeneem het, weens sy noodlottige ongeluk op die Hockenheimring in Duitsland drie maande later.

Tydens hierdie wedren het Team Gunston die eerste Formule Een-span geword om hul motors in hul borg se kleure te verf, toe hulle vir John Love 'n privaat Brabham en 'n LDS vir Sam Tingle ingeskryf het.

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 4 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Jim Clark Lotus-Ford 80 1:53:56.6 1 9
2 5 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Graham Hill Lotus-Ford 80 + 25.3 2 6
3 3 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Jochen Rindt Brabham-Repco 80 + 30.4 4 4
4 8 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Chris Amon Ferrari 78 + 2 rondes 8 3
5 1 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Denny Hulme McLaren-BRM 78 + 2 rondes 9 2
6 21 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Jean-Pierre Beltoise Matra-Ford 77 + 3 rondes 18 1
7 19 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Jo Siffert Cooper-Maserati 77 + 3 rondes 16  
8 7 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  John Surtees Honda 75 + 5 rondes 6  
9 17 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  John Love Brabham-Repco 75 + 5 rondes 17  
NC 23 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Jackie Pretorius Brabham-Climax 71 Nie geklassifiseer 23  
NF 6 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Dan Gurney Eagle-Weslake 58 Olielek 12  
NF 9 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Jacky Ickx Ferrari 51 Olielek 11  
NF 20 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Jo Bonnier Cooper-Maserati 46 Oorverhitting 19  
NF 16 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Jackie Stewart Matra-Ford 43 Enjin 3  
NF 18 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Sam Tingle LDS-Repco 35 Oorverhitting 22  
NF 25 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Basil van Rooyen Cooper-Climax 22 Enjin 20  
NF 11 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Pedro Rodriguez BRM 20 Brandstofstelsel 10  
NF 2 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Jack Brabham Brabham-Repco 16 Enjin 5  
NF 10 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Andrea de Adamich Ferrari 13 Ongeluk 7  
NF 12 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Mike Spence BRM 7 Brandstofstelsel 13  
NF 14 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Brian Redman Cooper-Maserati 4 Olielek 21  
NF 22 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Dave Charlton Brabham-Repco 3 Ewenaar 14  
NF 15 1968 Suid-Afrikaanse Grand Prix  Ludovico Scarfiotti Cooper-BRM 2 Waterpyp 15  

Verwysings

Tags:

1 Januarie1968Formule EenJohannesburgKyalami Grand Prix-renbaanSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse Grand Prix

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erektiele disfunksieEkostelselVloeistofg8ftoKoedoeMaanWaterViëtnamTsongaAardbewingKlankverskynselsFossielbrandstofEkonomiese sektorDiepaartromboseNederduitsch Hervormde KerkOrale seksHolocaustTekstielKasterolieMuscat Internasionale LughaweSkildklierPad na jou hartKappie (skryfteken)Nuwe TestamentSeksGeskiedenis (vakgebied)HipoteseFiksieVoorsetselKunsmatige intelligensieSwartbewussynsbewegingAfrikanernasionalismePaulus van TarsusDoopJohannesburgPoësieSprokieTweede VryheidsoorlogAgtervoegselMaroela MediaFanie ViljoenMeningsverskil oor aardverwarmingVennootskapKriekWikimedia-stigtingKoringEskomSiya KolisiCholeraMeervoudWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMusiekteaterDroomGewone breukeOlimpiese SomerspeleJo BlackResensieHartversakingSomerPlae van EgipteHuisvliegWhatsAppOseaanbesoedelingJan BlohmSwawelMisdaadKolonoskopieBybelKatTierVerkoueGroenRooms-Katolieke KerkGiuseppe GuarneriHoofletterWinter🡆 More