Midrand

Midrand is 'n dorp wat ontwikkel het rondom Halfweghuis in Gauteng, Suid-Afrika.

Halfweghuis is 'n dorpie wat veronderstel was om halfpad tussen Johannesburg en Pretoria te wees. Die dorp is weerskante van die N1 nasionale pad ontwikkel en die naam is afgelei van sy sentrale ligging in die Witwatersrand.

Midrand
Die Grand Central Watertoring troon oor Midrand uit.
Die Grand Central Watertoring troon oor Midrand uit.
Midrand is in Gauteng
Midrand
Midrand
Midrand Midrand se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°59′57″S 28°7′53″O / 25.99917°S 28.13139°O / -25.99917; 28.13139 28°7′53″O / 25.99917°S 28.13139°O / -25.99917; 28.13139
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Stigting1981
Oppervlak
 • Totaal152,87 km2 (59,02 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal87 387
 • Digtheid572/km2 (1 480/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense24.2%
 • Indiërs/Asiërs17.0%
 • Bruin mense3.3%
 • Swart mense54.5%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Engels 50.1%
 • Zoeloe 10.2%
 • Afrikaans 6.9%
 • Xhosa 5.4%
 • Ander 27.4%
Poskode (strate)
1682
Skakelkode011
Webwerfwww.midrand.gov.za

Die dorp staan bekend as setel van die Pan-Afrikaparlement van die Afrika-unie.

Infrastruktuur

Daar is 'n Gautreinstasie, met die Grand Central-lughawe en die bekende Kyalami-renbaan wat in die dorp geleë is. Die renbaan is in 1961 gebou op die plaas met dieselfde naam Kya lami. Dit is 'n Zoeloe-frase wat "my huis" beteken.

Beelde

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Midrand InfrastruktuurMidrand BeeldeMidrand Sien ookMidrand VerwysingsMidrand Eksterne skakelsMidrandGautengJohannesburgN1PretoriaSuid-AfrikaWitwatersrand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarooMusieksimboleApartheidMotCovid-19-pandemieSuurreënTrappe van vergelykingSuid-AfrikaGlobaliseringKoue OorlogKaapstadse waterkrisis 2015-20187de LaanVaste stofSinkBurgerregteMilitêre diensplig in Suid-AfrikaGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogSosiale mediaPornhubAardeVormKorrupsieSeksueel oordraagbare infeksieOlimpiese SomerspeleMaselsAnrich HerbstErosietipesLys van kinderspeletjiesMynbouGriekwa-AfrikaansWapen van NamibiëJagluiperdBeroerteSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieTarentaleLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHerpes simplexNetbalMuishondRobert SobukweWerkersdagOrtopedieAntoniemStedelike hitte-eilandBelastingSarel Jacob PretoriusGeslagCristiano RonaldoWatersuiweringGeskiedenis (vakgebied)AkroniemKriekKerngeneeskundeOligopolieWater (molekuul)Galileo GalileiCalviniaWeer (meteorologie)LondenVraag en aanbodMenslike seksuele gedragLys van Afrikaanse skrywersWoestynWiki CommonsVeerIndiëSkilpadVreesUnited Democratic FrontKommaAdolf HitlerDermpoliepKolorektale kankerAfrikaners🡆 More