Wikiquote

Wikiquote is 'n susterprojek van Wikipedia, en gebruik dieselfde MediaWiki-sagteware.

Susterprojek van Wikipedia
Wikiquote
Wikiquote
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Veeltalig
Registrasie Optioneel
Eienaar Wiki Stigting
URL http://www.wikiquote.org/

Dit is een van 'n familie van wiki-gebaseerde projekte wat deur die Wikimedia-stigting bedryf word. Wikiquote is gebaseer op 'n idee van Daniel Alston wat deur Brion Vibber geïmplementeer is. Die doel van die projek is om 'n groot verwysingwerk te skep, bestaande uit aanhalings van mense, boeke en gesegdes, en om verdere inligting oor hulle weer te gee.

Die projek was oorspronklik slegs in Engels beskikbaar, maar in Julie 2004 word dit ook na ander tale uitgebrei.

Die Afrikaanse wikiquote begin vorm aanneem by http://af.wikiquote.org/, alhoewel die Engelse wikiquote by http://en.wikiquote.org/ veel groter is.

Eksterne skakels


Wiki Stigting Wikiquote 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wiki | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

Tags:

MediaWikiSagtewareWikiWikimedia-stigtingWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Toekoms van die AardeProstaatkankerSnaarinstrumentTussenwerpselGeweldAdolf HitlerEngelsSoogdierRenteGeslagsgelykheidVennootskapSekondêre sektor van die ekonomieErfenisAngssteuringSuiwelprodukSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DroogteIslamitiese seksualiteitswetteKasterolieMiskruierDurbanMaatskaplike verantwoordelikheidKaapstadse waterkrisis 2015-2018Ramsar-vleilande in Suid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaMenslike seksuele gedragYsterMensVormTegnologieBynierKrieketCleopatra VIINamibiese volksmoord 1904-1908Bartolomeus DiasDokumentbestuurstelselMynbedryf van Suid-AfrikaPornografiese subgenresDeon MeyerWaterkringloopLiefdeAanhalingstekensHeks van HexrivierRuslandChemiese reaksieRacheltjie de BeerBoomJagluiperdBloeddrukTekstielSilwerNeil ArmstrongKompasGeraasbesoedelingVerenigde KoninkrykLys van Afrikaanse televisiereekseLetterkundeViëtnamoorlogVulkaanAnilingusKoolstofdioksiedSokker-WêreldbekerKwikVrystaatHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNoorweëVaste stofGodsdiens in Suid-AfrikaAlkoholismeBorsteDigitale en analogiese tydCSSTweede WêreldoorlogDeelwoord🡆 More