Vaatjie sien sy gat is 'n Afrikaanse rolprent wat op 24 Desember 2008 uitgereik is.
Willie Esterhuizen was die regisseur, rolboekskrywer en het ook as akteur in die rolprent opgetree. Die hoofkarakters is Gerhard Odendaal, Andrew Thompson en Carien Botha.
Vaatjie sien sy gat | |
---|---|
Regisseur | Willie Esterhuizen |
Draaiboek | Draaiboek: Willie Esterhuizen |
Met | Angelique Pretorius Albert de Villiers Gerhard Odendaal |
Musiek deur | Toby Esterhuizen |
Kinematografie | André van den Heever |
Redigeerder | Pieter Esterhuizen |
Verspreider | Ster-Kinekor |
Uitgereik | 2008 |
Speeltyd | 90 min. |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Die rolprent is 'n komedie.
en andere.
Vaatjie is 'n talentvolle sjef en die top-student by die hotelskool waar hy opleiding ontvang. Hy is die hoofkandidaat vir 'n beurs om deur die wêreldberoemde meestersjef, Pierre Cousteau in Parys opgelei te word. Vaatjie se jaloerse klasmaat, James, probeer egter sy bes om te verhoed dat Vaatjie die geleentheid van 'n leeftyd losslaan.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Vaatjie sien sy gat, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.