Albert De Villiers

Albert de Villiers is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

De Villiers het 'n dramagraad van die Universiteit van die Vrystaat verwerf. Hy maak sy debuut as ‘n kranksinnige in kykNET se sepie, Binnelanders. Daarna vertolk hy rolle in Molly en Wors, Thysneiwerheid, Sex tips for Girls en Rhytm City. Hy slaan sy eerste hoofrol los in die rolprent Stoute Boudjies.

Albert de Villiers
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente:

TV-optredes:

  • Binnelanders as ‘n kranksinnige pasiënt
  • Molly en Wors as Ratkas van Rensburg
  • Thysneiwerheid as Matthys Gotlieb Thyssen, oftewel Klippies

Tags:

BinnelandersKykNETMolly en WorsStoute BoudjiesSuid-AfrikaUniversiteit van die Vrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LuiperdKunselementeSeekatChristendomGroot GatKoperAustraliëPseudowetenskapLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSwartkwasmuishondLetterkundeHannes van WykBreinBeleggingCholeraPubiese hareWinterDubbelpuntAardbewingGesonde dieetNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBestuiwingGawes van die Heilige GeesDieregeluideHerpes simplexDuitse maselsSirkelGeweldKlein-KarooVergelykings (taalkunde)Green PornoCarike KeuzenkampGrondsoorteJeuksiekteOutismeMorfeemD.J. OppermanKimberleyDokterNazi-DuitslandWaterkringloopSpreeuBurgerregteMaagEuropaKleurMonoloogWhatsAppGlobaliseringSpringbokkeEk is 'n Afrikaan (toespraak)SlawernyAfrikaanse taalleerMoslemLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Unie van Suid-AfrikaCarles PuigdemontSuid-Afrikaanse randWerkloosheidAsemhalingRuslandJeanette FerreiraHorlosieVrymesselaryOnderwysSeksuele penetrasieVroueregteGriekwa-AfrikaansTatoeëermerkVoornaamwoordCorioliskragMantisRob HersovStikstof🡆 More