Gerhard Odendaal

Gerhard Odendaal is 'n Suid-Afrikaanse akteur, komediant en sanger.

Hy is veral bekend vir sy rol as Vaatjie Visagie in kykNET se sepie, Molly en Wors. Odendal het in 2010 saam met die sanggroep Rolmodelle opgetree.

Gerhard Odendaal
Alias Vaatjie
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Odendaal het drama onder leiding van Milla Louw studeer en sodoende sy lisensiaat verkry. Tydens sy opleiding het Willie Esterhuizen sy talent raakgesien en hom 'n geleentheid in sy produksies aangebied.

Filmogradie

Rolprente:

TV-optredes:

  • Molly en Wors, 2009-2011 as Vaatjie
  • Villa Rosa, 2007 as Hendrik Boshoff
  • Binnelanders, 2007 as die kroegvlieg
  • Begeertes, 2006 as Vaatjie
  • Scandal (e-TV), 2006 as Barry
  • Dryfsand, 2005 as Koos Roets
  • Amalia, 2005
  • 7de Laan, 2004 as die kroegman

Eksterne skakels

Tags:

KykNETMolly en WorsRolmodelle

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlliterasieGoudkus (streek)Sosiale ordeNedersettingKwame NkrumahSuid-AfrikaBernice WestSeksuele opwekkingAnrich HerbstEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAfro-AmerikanersBrasiliëGlasSkooluniformLys van Afrikaanse digtersWet op NaturellengrondDrakensbergeVaginaAkwariumKeramiekDuitsGeografie van Suid-AfrikaRoofvoëlMieliestronkAborsieDaggaDroogteLugbesoedelingRieldansLys van nedersettings in Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikSaartjie BaartmanNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOranje-VrystaatBoelieryProstaatklierChristiane JaccottetBloeddrukHulpwerkwoordBreinkaartMaagsweerOrgasmeMenseregteGedigKlein-KarooMadison IvyStikstofVleilandKunsmatige intelligensieGeslagsgelykheidVoorvoegselWeskusKoolstofdioksiedVerlede tydBrongitisAgtervoegselEnkelvoudige sinRomanWeer (meteorologie)7de LaanViëtnamoorlogMangelontstekingKookpuntStaalGewone breukeVulkaanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024EmfiseemNeerslagTydParkinson se siektePoesHeidelberg, GautengKultuur🡆 More