Thanksgiving

Thanksgiving of Danksegging (Action de grâce in Franssprekende Kanada), is 'n tradisionele Noord-Amerikaanse vakansiedag wat as 'n soort oesdankfees gevier word.

Die datum en oorsprong van die eerste Dankseggingfeesviering bly omstrede, maar die eerste gedokumenteerde Dankseggingfees is op 8 September 1565 in die huidige St. Augustine (deelstaat Florida) gehou. Alhoewel navorsing reeds die teendeel bewys het, word daar nog dikwels na die feesviering, wat in 1621 by die Plymouth-plantasie in die gelyknamige kolonie plaasgevind het, as die eerste Danksegging verwys.

Thanksgiving
Die eerste Danksegging. Geïdealiseerde skildery deur Jean Leon Gerome Ferris (1863-1930)

Deesdae word Danksegging in Kanada op die tweede Maandag in Oktober en in die Verenigde State op die vierde Donderdag in November gevier. Die tradisionele Dankseggingsete vind saans as 'n familiebyeenkoms plaas en bied geleentheid vir dankbetuigings en die uitspreek van wense.

Verwysings

Tags:

FloridaFransKanadaNoord-AmerikaPlymouth, Massachusetts

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Union List of Artist NamesGeslagsgelykheidVierde Industriële RevolusieFC BarcelonaDistrik SesWikimedia-stigtingMarathiIslamOrale seksCharles III van die Verenigde KoninkrykSwartwitpensAnneli van RooyenDeon GrootPenetrasieArmoedeSeksuele stimulasieDuitstalige Gemeenskap van BelgiëAfrikaanse TaalmonumentSeksualiteit in antieke RomeEkonomieKoue OorlogSinoniemGroep TweePlagiaatThaiWeymouthKoninkryk van EngelandHipoteseSeksuele prikkelingVryheid van spraakJada FireKomponisAlan AldaGemeenskapsorganisasieDatiefSavanne-olifantQuechuaAbdyGoudSoogdierUkeleleNaamvalWiskundeLauren GermanIwan VI van RuslandBergpasHarry ShearerEngelsCity of WestminsterKasteel die Goeie HoopTweede WêreldoorlogTurkse liraBahreinKwaggaAardverwarmingHerpes simplexHongersnoodLys van elemente volgens simboolSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989TadjiksAfrikaanse WikipediaSportLigjaarSeksIndianeMiddelmisbruikKatharine HepburnBruin menseJaarLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogGeweldWiki CommonsOnse VaderKorrupsieClive Bruce🡆 More