Dankseggingsete

Die Dankseggingsete ((en) Thanksgiving dinner), 'n groot feesmaaltyd waartydens veral geroosterde kalkoen bedien word, vorm saam met die familiebyeenkoms die middelpunt van huidige Danksegging-feesvierings in die Verenigde State en Kanada.

Die oorgrote meerderheid geregte van die Amerikaanse Dankseggingtradisie bevat bestanddele wat inheems aan die Nuwe Wêreld is en volgens historiese oorlewerings deur Eerste Nasies-stamme aan die Pelgrimvaders gegee is. Die meeste klassieke tradisies, wat met Danksegging vereenselwig word, baseer nogtans op mites wat eers later ingevoer is.

Dankseggingsete
'n Tradisionele dankseggingsete

'n Soortgelyke feesmaal word dikwels ook op Kersdag en Nuwejaarsdag bedien.

Verwysings

Tags:

KalkoenKanadaThanksgivingVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HondTwaalf Stamme van IsraelDeelwoordWoestynEienaamTrekarbeidOmtrek, oppervlakte en volumeBruin huisslangWoordVoegwoordRobbeneilandLys van kinderspeletjiesGeskiedenis van kindermishandelingIndiëKoos BekkerBloutongsiekteTweede WêreldoorlogPinksterGalileo GalileiBreinRenteVrouTswanaHorlosieIngrid JonkerBynierLimpopo (rivier)GalblaasAustraliëSeksLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBosluisbytkoorsAngolaSuid-AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVaginaGqeberhaElektrolietRussiese inval in Oekraïne sedert 2022NierversakingFotosinteseGevolge van aardverwarming op oseaneArmoedeverligtingMark (ekonomie)LatynDieregeluideWhatsAppBoerboelDierWisselkoersHaasLettergreepPubliekOmgewingskwessies in Suider-AfrikaTrigeminale neuralgieInternetSkynprivaatnetwerkSmeltpuntFrankrykLys van bekende Suid-AfrikanersFacebookWes-KaapBreinvliesontstekingBeurtkragLika BerningKunstenaarIndustriële RevolusieNic de JagerNaaldekokerBestuiwingEuropaBladwisselendJakkalsRina HugoCleopatra VIISpreeuKrokodilBees🡆 More