Abdy: Outonome klooster, waarvan die owerste die ab is

'n Abdy (Latyns: Abbatia Frans: Abbaye) is 'n outonome klooster, waarvan die owerste die ab is.

Die owerste van 'n aartsabdy word aartsab genoem, wat nog 'n 'rangtrappie' hoër in die hiërargie staan.

Soorte abdye

Afhangend van die waardigheid en funksie van 'n abdy, word dit volgens tipe geklassifiseer. Volgens die gemeente is die meerderheid abdye egter ondergeskik aan ander abdye.

  • Exempte-abdy: gelei deur 'n versierde ab.
  • Koninklike Abdy: Onder die beskerming van 'n monarg, soos die Koninklike Abdy van Las Huelgas
  • Territoriale abdy: gelei deur 'n mede ab-biskop
  • Aartsabdy: gelei deur 'n aartsab, slegs met 'n Benediktynse gemeente
  • Ryksabdy: abdy wat ryksvryheid het.

In Suid-Afrika

Inkamana Abdy in Vryheid, KwaZulu-Natal is die tuiste van die Benediktyne. Die orde se internasionale afkortingskode is OSB (latyn: Ordo St. Benedict).

Eksterne skakels

Tags:

AbFransKloosterLatyns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlag van Suid-AfrikaTamboraSeksismeOutismeC. Louis LeipoldtPenisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMantisSuid-Afrikaanse ReserwebankWaterbesoedelingKindermishandelingTrekarbeidSelfstandige naamwoord633Geografie van Suid-AfrikaLeierskapGlobaliseringPlaattektoniekNederlandsGautengSean CombsRob HersovDawidMuskietBestuiwingWapen van NamibiëRenaissanceKindersiektesLys van Suid-Afrikaanse musikanteTrigeminale neuralgieBewussynAB de VilliersViëtnamoorlogJaarSias ReineckeOrtopedieWêreld- Ekonomiese ForumPerdebyeSoogdierKatoenFiela se kindAngina pectorisArmoedeverligtingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BreinvliesontstekingOranjerivierSwartrenosterBybelAnale seksRoemeensOorstromingLys van kinderspeletjiesHorlosieSimmetrieBakterieNG gemeente JansenvilleJewgeni PrigozjinLika BerningGlasMark (ekonomie)Geskiedenis van kindermishandelingDrinkwatervoorsieningBosluisbytkoorsBesoedelingPornhubWerkwoordArendBeurtkragDikdermSpinnekopLondenLys van Suid-Afrikaanse skrywersBalletBronsRooipandaE-posPeriodieke tabelSeilvaartLys van Afrikaanse rolprente🡆 More