Klooster

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Klooster" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Klooster
    'n Klooster is 'n gebouekompleks met woonvertrekke en werkplekke waarin mense – meestal monnike en nonne – hulle toewy aan 'n leefwyse wat van die wêreldlike...
  • Thumbnail for Osiou Gregoriou-klooster
    Die Osiou Gregoriou-klooster (Grieks: Μονή Οσίου Γρηγορίου) is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die suidoostelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit...
  • Thumbnail for Nowodewitsji-klooster
    Die Nowodewitsji-klooster, ook bekend as die Bogoroditse-Smolenski-klooster (Russies: Новодевичий Богородице-Смоленский женский монастырь) is moontlik...
  • Thumbnail for Drie-eenheid-klooster van Sint Sergius
    Drie-eenheid-klooster of Drie-eenheid-lawra van Sint Sergius (Russies: Тро́ице-Се́ргиева ла́вра; Trojitse-Sergijewa lawra) is die belangrikste Russiese klooster en...
  • Thumbnail for Iviron-klooster
    Klooster van Iviron (Grieks: Ιερα Μονή Ιβήρων; Georgies: ივერთა მონასტერი) is ’n Oosters-Ortodokse klooster op Berg Athos in Griekeland. Die klooster...
  • Thumbnail for Ferapontof-klooster
    Die Ferapontof-klooster (Russies: Ферапонтов монастырь) in die Wologda-oblast in Rusland is een van die beste oorblywende voorbeelde van Russiese Middeleeuse...
  • Thumbnail for Simonopetra-klooster
    Die Simonopetra-klooster (Grieks: Σιμωνόπετρα, letterlik "Simon se Rots"), ook gespel Simonos Petra, is ’n Oosters-Ortodokse klooster aan die suidkus...
  • Thumbnail for Stavronikita-klooster
    Die Stavronikita-klooster (Grieks: Μονή Σταυρονικήτα) is ’n Oosters-Ortodokse klooster aan die ooskus van Berg Athos in Griekeland. Dit is 15de in rang...
  • Thumbnail for Mor Gabriël-klooster
    bekendstaan) (Aramees: ܕܝܪܐ ܕܡܪܝ ܓܒܪܐܝܠ; Die Klooster van Sint Gabriël) is die oudste oorblywende Siries-Ortodokse klooster ter wêreld. Dit is op die Toer Abdin...
  • Thumbnail for Esphigmenou-klooster
    Die Esphigmenou-klooster (Grieks: Μονή Εσφιγμένου) is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die noordelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is 18de in...
  • Thumbnail for Zograf-klooster
    Die Sint Joris die Zograf-klooster is ’n Bulgaarse klooster op Berg Athos in Griekeland. Dit word ook net die Zograf-klooster (Bulgaars: Зографски манастир;...
  • Thumbnail for Vatopedi-klooster
    Die Heilige en Groot Klooster van Vatopedi (Grieks: Βατοπέδι) op Berg Athos in Griekeland is in die tweede helfte van die 10de eeu gebou deur drie monnike...
  • Thumbnail for Hilandar-klooster
    Die Hilandar-klooster (Grieks: Μονή Χιλανδαρίου; Serwies: Манастир Хиландар, Manastir Hilandar of Chilandar) is ’n klooster van die Serwies-Ortodokse Kerk...
  • Thumbnail for Xenophontos-klooster
    Xenophontos-klooster Die Xenophontos-klooster (Grieks: Μονή Ξενοφώντος) is ’n Oosters-Ortodokse klooster aan die weskus van Berg Athos in Griekeland. Dit...
  • Thumbnail for Xeropotamou-klooster
    Die Xeropotamou-klooster (Grieks: Μονή Ξηροποτάμου) is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die middelste deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is agtste...
  • Thumbnail for Klooster Reichenau
    Klooster Reichenau Stigting 724 deur sendelingbiskop Pirminius Ligging Eiland Reichenau, Bodenmeer Sekularisasie 1803 Die Klooster Reichenau was 'n Benediktynse...
  • Thumbnail for Agiou Pavlou-klooster
    Die Agiou Pavlou-klooster (Grieks: Μονή Αγίου Παύλου, die klooster van sint Paulus) is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die westelike deel van Berg Athos...
  • Thumbnail for ’t Klooster
    ’t Klooster is ’n nedersetting in die munisipaliteit Aalten in die provinsie Gelderland in Nederland. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wiki Afrikaans...
  • Thumbnail for Filotheou-klooster
    2908333°O / 40.2255556; 24.2908333 Die Filotheou-klooster (Grieks: Μονή Φιλοθέου) is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die noordoostelike deel van Berg Athos...
  • Thumbnail for Agiou Panteleimonos-klooster
    Panteleimonos-klooster (Grieks: Άγιος Παντελεήμων; Russies: Пантелеймонов), ook bekend as Rossikon (Ρωσσικόν), is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die suidwestelike...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lien se lankstaanskoeneRomeinse RykNag van die lang messeStedelike hitte-eilandDigtheidVaste stofRosa ParksWoordsoortLika BerningBelastingBesoedelingAkkedisPirow BekkerSpysverteringstelselIngenieursweseVerkragtingDonderstormKleurErosietipesBruce FordyceMondKlereAsemhalingPinksterGeskiedenis van Suid-AfrikaPerdBeesKarnivoorConsolidated B-24 LiberatorGautengLys van Afrikaanse televisiereekseViëtnamWinnie Madikizela-MandelaMahatma GandhiNatuurlike hulpbronMaselsRenaissanceStadOntbossingSpreeuKlem-in-die-kaakPoësieTuberkuloseMaagsweerSwawelSpelerposisies in rugbyKamoefleringGrootste rampe in Suid-AfrikaKindersiektesBloukraanvoëlAtleetvoetPuntPersDuitsKaliumXHTMLBynierMigrasie van diereGrondbesoedelingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaYsterVormVarkWaterJo BlackXhosasSkoenlapperKommaBrandstofDataverwerkingJan-Willem BreureMaatskaplike verantwoordelikheidDarwinismeLiefdeGrondwet van Suid-AfrikaArmoedeBipolêre gemoedsteuring🡆 More