Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Skoenlapper

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Skoenlapper" op die wiki

  • 'n Skoenlapper is 'n kleurryke dagaktiewe insek met vier vlerke en twee dun voelhorings. Skoenlappers behoort tot die orde van vlinders (Lepidoptera)
  • Die Skoenlapper-sterreswerm (ook bekend as onder meer Messier 6 en NGC 6405) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Skerpioen. Dit is in 1746 deur Jean-Dominique
  • voedsel vir baie diere, insluitend die mens. Duisendpoot Spinnekop Krap Skoenlapper Claire Philip, red. (2016). Die monster-feiteboek oor dinosourusse en
  • Kewer-newel (aangestuur vanaf Skoenlapper-newel)
    NGC 6302, ook bekend as die Kewer-newel of Skoenlapper-newel, is ’n simmetriese planetêre newel in die sterrebeeld Skerpioen. Dit het een van die ingewikkeldste
  • vermicelli, wat in die vorm van 'n skoenlapper vervaardig word; die naam is ook afgelei van die Italiaanse woord vir skoenlapper: farfalla. Hierdie soort pasta
  • die tweedegrootste, die Reusevoëlvlerk (O. goliath); en die grootste skoenlapper inheems aan Australië, die Cairns-voëlvlerk (O. euphorion). Ander welbekende
  • sonder vlerke. Hulle lyk glad nie soos die volwasse insek nie. Vir 'n skoenlapper is dit byvoorbeeld 'n rusper wat net een doel het: om te vreet en te
  • behoort tot die familie van vierpootskoenlappers (Nymphalidae). Hierdie skoenlapper sit gedurende die dag in koelteplekke tussen dooie blare, onder bosse
  • Suid-Afrika. Dit het 'n hoogte van 1 616 m. Die Lepidochrysops gydoae ('n skoenlapper) kom net op die hange van hierdie en die Theronsberg voor. https://peakery
  • Atlas of African Lepidoptera Mielie-Inligtingsgids 2017: Insekplae, saamgestel deur die LNR-Instituut vir Graangewasse Vlinder Mot Skoenlapper Insek
  • bekende skoenlapper wat wydverspreid oor Suider-Afrika voorkom. In Engels is dit bekend as die African monarch of Plain tiger. Die skoenlapper se vlerke
  • Lepidochrysops grandis is 'n skoenlapper in die Lycaenidae familie. Dit is inheems aan Madagaskar waar dit by Tananarive en Fianarantsoa aangetref word
  • sterrestelsel af. Verskeie Messier-voorwerpe is in die Orion-Cygnus-arm geleë: Skoenlapper-sterreswerm (M6) Ptolemaeus-sterreswerm (M7) Messier 23 (oop sterreswerm)
  • vermoedelik sowat 160 000 spesies motte (byna tien keer soveel as die skoenlapper-spesies). Duisende van die spesies moet nog beskryf word. Die meeste
  • digte, geronde kroon en met swaar, dik houtagtigeg peule. Die boom het skoenlapper-vormige blare wat diep ingekeep is - vandaar die naam. Die peule se inhoud
  • Gorgyra subfacatus, die okerblaarsitter, is 'n skoenlapper in die Hesperiidae familie. Dit kom voor in Guinee-Bissau, Guinee, Sierra Leone, Liberië, die
  • maar om die kop en antennes (voelhorings) skoon te maak. Die volwasse skoenlapper se voeding bestaan uit verskeie vloeistowwe. Hulle kan met vrugte, mis
  • vernoem. Hy het baie belang gestel in die fauna en flora van die Kaap. Die skoenlapper was deel van 'n versameling wat hy na die botanikus Carolus Linnaeus
  • Lepidochrysops gydoae, die Gydo-blou, is 'n skoenlapper van die Lycaenidae familie. Dit kom voor in Suid-Afrika, waar dit beperk is tot fynbos aan die
  • tweelobbige of diep ingekeepte blare. Die blare lyk baie soos dié van 'n skoenlapper. Bykans alle spesies in die genus dra groot en aanskoulike blomme en

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).