Wêreldspektrum: Afrikaanse ensiklopedie met 30 boekdele wat in 1983 deur Ensiklopedie Afrikana (Edms) Bpk uitgegee is

Wêreldspektrum is 'n Afrikaanse ensiklopedie met 30 boekdele wat in 1983 deur Ensiklopedie Afrikana (Edms) Bpk uitgegee is.

Die ensiklopedie is alfabeties volgens onderwerp gerangskik, met die laaste boek, deel 30, wat die indeks bevat. Feitlik 50% van die ruimte is aan volkleur beelde en illustrasies gewy. Naas die hoofensiklopedie is daar ook 'n Junior wêreldspektrum, Wêreldspektrum Woordeboek (2 dele), Wêreldspektrum Woordeskat (3 dele) en verskeie jaarboeke (1985 tot 1996) gepubliseer.

Wêreldspektrum: Afrikaanse ensiklopedie met 30 boekdele wat in 1983 deur Ensiklopedie Afrikana (Edms) Bpk uitgegee is
Wêreldspektrum op 'n boekrak.
Wêreldspektrum: Afrikaanse ensiklopedie met 30 boekdele wat in 1983 deur Ensiklopedie Afrikana (Edms) Bpk uitgegee is
Wêreldspektrum bevat heelwat illustrasies.

Boekdele

Wêreldspektrum:

Wêreldspektrum Woordeboek:

  • Woordeboek 1 (A tot L)
  • Woordeboek 2 (M tot Z)

Wêreldspektrum Woordeskat (Afrikaans, Venda, Noord-Sotho, Engels, Zoeloe, Xhosa, Tswana en Sotho):

  • Woordeskat 1: 8 Tale van Suid-Afrika (A tot J)
  • Woordeskat 2: 8 Tale van Suid-Afrika (K tot R)
  • Woordeskat 3: 8 Tale van Suid-Afrika (S tot Z)

Tags:

(Edms) BpkAfrikaansEnsiklopedie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Russiese inval in Oekraïne sedert 2022HoofpynSkilpadWayde van NiekerkVerkoueBloeddrukRooilipslangOmgewingskwessies in Suider-AfrikaJeugdagSeekoeiNederduitse Gereformeerde KerkVioolMahatma GandhiNatuurbewaringHadedaMieliestronkLugbesoedelingChromatografieSimmetrieCleopatra VIIBloemfonteinBesoedelingKunselementeJo BlackNelson MandelaAarverkalkingCorioliskragAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTussenwerpselLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVlag van Suid-AfrikaRobert SobukweMark (ekonomie)NamakwalandBosluisbytkoorsSekondêre sektor van die ekonomieRudi ClaaseMonopolieSint JorisdagOlimpiese SomerspeleMondBerghaanInsekBladwisselendPersoon (taalkunde)OseaanbesoedelingKatjieBesnydenisSharpeville-slagtingMusieksimboleIndustriële RevolusieWaterkringloopSuid-Afrikaanse GrensoorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MaagJan van RiebeeckHokkieNasiebouSosiale mediaToerismeOseaanPerdebyeKindermishandelingSwedeMandalaVeelvoudige sinInstagramIronieGeslagLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAfrikanernasionalismeWapen van Suid-AfrikaGeskiedenis van kindermishandelingTafelbergJaco JacobsDesimale breukeGlobaliseringKriekStillewe🡆 More