Hiëna

Die hiëna is 'n familie van roofdiere (meer spesifiek, aasdiere) wat in Afrika en Asië voorkom.

Hoewel hiënas baie soos groot honde lyk, vorm hulle 'n aparte biologiese familie wat waarskynlik meer aan ander Feliformia-families verwant is (soos die Felidae, Viverridae, Nandiniidae, Eupleridae en Herpestidae).

Hiëna
Hiëna
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Hyaenidae

Gray, 1821
Genera
Hiëna
Sinonieme
  • Protelidae (Flower, 1869)

Vroeër het hiënas oor groot dele van Europa en Asië voorgekom, maar hulle habitat het ondertussen aansienlik gekrimp. Daar is tans slegs vier lewende spesies, die gevlekte hiëna, die gestreepte hiëna, die strandwolf en die aardwolf.

In Afrika word hiënas soms met towery geassosieer. Die Zoeloes onder Shaka het onder ander die vermeende magte van hiënas gevrees.

Vroulike hiënas het 'n groot klitoris wat soos 'n penis lyk. Daarom kan geen onderskeid op hierdie gebied tussen mannetjies en wyfies gemaak word nie. Vroulike hiënas het 'n groter liggaamsbou as manlike hiënas.

Hiënas loop baie soos bere omdat hulle voorpote langer as hulle agterpote is. Hulle kake is sterk genoeg om bene oop byt.

Taksonomie

Eksterne skakels


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PapegaaieKindersiektesOrale seksLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPaarl GimnasiumRomanIntensiewe vormSkaapWet op Verbod van Gemengde HuwelikeMaselsVars waterTuberkuloseJaco JacobsDaggaNelson MandelaToutrekFacebookKostuumsVaste stofNasiebouDoelwitSuid-EuropaNedersettingHipoteseGlasFrederik Willem de KlerkSosiale ordeDansKoerantStellenboschHannes van WykLys van kinderspeletjiesJodeBevolkingVarkgriepAppel (sanger)NiersteenMateriaalJo BlackInligtingHeks van HexrivierHibernasieMangelontstekingTussenwerpselTelefoonRooibokUnited Democratic FrontKondensasiePubliekKweekhuiseffekSonnestelselAdolf HitlerWikiTaalfossielRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van landeRassisme in AfrikaAfkortingMenstruasieJavaScriptJode in Suid-AfrikaPlaattektoniekChemiese verbindingNeurenberg-verhoreN.P. van Wyk LouwTransatlantiese slawehandelMeervoudWeeluisKasteel die Goeie HoopDonderstormAnrich HerbstSuid-AfrikaDirekte en Indirekte redeErektiele disfunksieVrystaatLongKorrupsieWiki Commons🡆 More