Veereier

Die veereier (Bubulcus ibis) is 'n klein wit voël wat aan die familie van reiers behoort.

Hierdie voëls staan in die volksmond as bosluisvoëls bekend. Dit is 'n algemene standvoël in dele van sy gebied en 'n trekvoël in ander. Dit is die enigste spesie in die genus Bubulcus. In Engels staan die voël bekend as die Western Cattle Egret en in Nederlands as die Koereiger.

Veereier
Bosluisvoël
Veereier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Bubulcus

Bonaparte, 1855
Spesie:
B. ibis
Binomiale naam
Bubulcus ibis
Linnaeus, 1758

Voorkoms

Die voël is 48 tot 54 cm groot en 280 tot 450 gram swaar. Hulle is klein, kompakte witreiers met 'n kort snawel, nek en bene. Die snawel is geel en die bene is olyfgeel. Die volwasse voël het dofgeel pluime op die kroon, mantel en bors.

Veereier 
'n Mannetjie in broeigewaad.
Veereier 
Eier

Sien ook

Bronnelys

Verwysings

Tags:

Veereier VoorkomsVeereier Sien ookVeereier BronnelysVeereier VerwysingsVeereier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SekelbosSmall HandsLinuxKlem-in-die-kaakThys die BosveldklongPuberteitJacob ZumaGodOntkiemingBruin menseAnglo-BoereoorlogPoesWikiquoteSkoonma-se-tongWes-KaapLongontstekingApokriewe boekeRobert SobukweSemenHeks van HexrivierVlakvarkGlenys LynneBybelMiskruierVan Breda-moordeSeksuele stimulasieKiewieteWeefselHMangaung-gevangenisKankerbossieWayback MachineGianna MichaelsRichard van der WesthuizenWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogAntjie KrogDeon GrootMartin Luther King jr.Boor (element)Antieke EgipteSalamanderElizabeth II van die Verenigde KoninkrykLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVleesbaaiLongSelfoonKain en AbelHipoteseBoer Soek 'n VrouSnaarinstrumentVoorspelLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWaterpokkiesKameraOu TestamentLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaDramaEnergieDesiré GardnerMenseregtedagKorrupsieKoue OorlogWaterbesparing in Suid-AfrikaVisLuiperdAai Aai die WitborskraaiAntoniemTien GebooieKunsmatige intelligensieVolhoubare ontwikkelingAnusStikstofOorkruipersMierAarde🡆 More