Valsbaai-Natuurreservaat

Die Valsbaai-natuurreservaat is sedert 2015 ‘n verklaarde Ramsar-vleiland.

Ligging

Hierdie reservaat lê op die Kaapse Vlakte en omsluit Rondevlei en Zeekoevlei. Dit is nagenoeg 1 500 ha groot en is by die koördinate 34°4′S 18°30′O / 34.067°S 18.500°O / -34.067; 18.500 geleë.

Gebruik

Zeekoevlei is ‘n woongebied, piekniek- en ontspanningsterrein en verskeie soorte watersport word hier beoefen. Rondevlei is ‘n beskermde gebied.

Plante

Ongeveer 256 inheemse plantspesies insluitende die uiters bedreigde en byna uitgestorwe Erica turgida en Erica verticillata groei in die gebied. Die Kaapse Vlakte sandfynbos en strandveld kom daar voor.

Soogdiere

Belangrike bevolkings van soogdiere word hier aangetref: die seekoei, groototter, watermuishond, Kaapse grysbok, steenbok, vleirot (Otomys irroratus), grootkolmuskeljaatkat (Genetta tigrini) en kleingrysmuishond.

Voëls

‘n Groot verskeidenheid voëlspesies kan hier waargeneem word: kleinstrandloper, kemphaan, bontelsie, gewone sterretjie, grootflamink en witpelikaan.

Lees ook

Tags:

Valsbaai-Natuurreservaat LiggingValsbaai-Natuurreservaat GebruikValsbaai-Natuurreservaat PlanteValsbaai-Natuurreservaat SoogdiereValsbaai-Natuurreservaat VoëlsValsbaai-Natuurreservaat Lees ookValsbaai-Natuurreservaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WinterJSEDiepaartromboseNederlandsPoësieReg tot ‘n gesonde omgewingWater (molekuul)SwedeLys van Afrikaanse televisiereekseSimmetrieRacheltjie de BeerLondenCovid-19-pandemieKunsmatige intelligensieAnilingusAppel (sanger)OseaanErektiele disfunksieOos-KaapChapmanspiek-rylaanReënIoonAfleiding (taalkunde)VlinderVersamelnaamAardverwarmingKerrieFiela se kindOmtrek, oppervlakte en volumeNatuurrampNommertekenSuurstofRooilipslangTelkomPinksterAssonansieSteenkoolEnkelvoudige sinPenisLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAfrikaanse WikipediaToekoms van die AardeJudaïsmeNederduitse Gereformeerde KerkWaterbesoedelingVierde Industriële RevolusieFotosinteseNamibië3D-rolprentDawidSkoolOlifantHoofpynWoestynLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaEiffeltoringWet op NaturellengrondBruin huisslangKlopjagHeupvervangingKolorektale kankerWatersuiweringEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVreesBTWAngssteuringKunsmatige algemene intelligensieNadia ValvekensSmeltpuntKlankSean CombsBewussynMaagEuropa🡆 More