Bontelsie: Voëlspesie

Die Bontelsie is 'n waadvoël en 'n algemene standvoël in suidelike Afrika.

Dit het 'n wye verspreiding in die Ou Wêreld, en is ten dele ook 'n trekvoël.

Bontelsie
Bontelsie: Identifikasie, Habitat, Verspreiding
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Recurvirostridae
Genus:
Recurvirostra
Spesie:
R. avosetta
Binomiale naam
Recurvirostra avosetta
Bontelsie: Identifikasie, Habitat, Verspreiding
Verspreiding van R. avosetta

     slegs broeibesoekers      heeljaar aanwesig      oorwinteringsgebied

Identifikasie

Volwasse voëls het wit vere behalwe vir 'n swart hoof en swart vlekke op die vlerke en op die rug. Hulle het lang na bo-gekeerde snawels en lang blouerige bene.

Habitat

Die habitat is hoofsaaklik vlak damme, mere en vleie. Hulle broei op oop grond, soms in klein groepies. Die broeisel bestaan normaalweg uit 3 tot 5 eiers.

Verspreiding

Die Bontelsie broei in Europa en sentraal-Asië en oorwinter in Afrika en Suid-Asië. In 1840 het dit as 'n broeispesie in Brittanje uitgesterf, maar dit kon die eiland sedert 1947 herkoloniseer.

Geluid

Die Bontelsie uiter harde kloet-kloet-kloet geluid.

Ander name

  • Engelse naam: Pied avocet
  • Wetenskaplike naam: Recurvirostra avosetta

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Bontelsie IdentifikasieBontelsie HabitatBontelsie VerspreidingBontelsie GeluidBontelsie Ander nameBontelsie FotogaleryBontelsie Sien ookBontelsie VerwysingsBontelsie BronBontelsie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afleiding (taalkunde)EnsiklopedieLetterlike en figuurlike taalgebruikEskomMagnetismeWetenskaplike klassifikasieIngenieursweseJodeGeslagsgelykheidDriedimensioneelRassisme in AfrikaTropiese sikloonEkonomie van Suid-AfrikaVars waterTrekarbeidGroepsdrukMaselsHeuningbyNederlandHage GeingobDoziLieweheersbesieDemokrasieSleutel (musiek)AborsieUniondaleJudaïsmeAfrikaanse woordelys en spelreëlsJuraHondOntwikkelende landLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMeningsverskil oor aardverwarmingMangelontstekingBruce FordyceSekondêre sektor van die ekonomieWetenskapAppelAnilingusVioolConsolidated B-24 LiberatorWortelCovid-19-pandemieHorlosieVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameXhosasKontinentHernubare energie7de LaanProvinsies van Suid-AfrikaEngelsBerilliumNatriumtiosulfaatDistrik SesDiskriminasieAgtervoegselIslamVryheidsmanifesFranse RewolusieVoorvoegselTrigeminale neuralgieToekoms van die AardePersentasieVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaEiffeltoringLeestekenDolfynLiewe HeksieVerlede tydKankerHartversakingDarwinismeTrevor Nasser🡆 More