Ou Wêreld

Die Ou Wêreld verwys na die kontinente wat voor die Europese ontdekkingsreise vanaf 1492 aan Europa bekend was.

Dit verwys dus na Europa, Afrika en Asië. Die Nuwe Wêreld, daarteenoor, verwys na Noord- en Suid-Amerika, asook die gebiede in Oseanië.

Ou Wêreld
'n Kaart van die Ou Wêreld

Die term word algemeen gebruik om dier- en plantspesies te beskryf. Die baardaasvoël word byvoorbeeld as 'n ou-wêreldse aasvoël beskryf.

Sien ook

Tags:

AfrikaAsiëEuropaKontinentNoord-AmerikaNuwe WêreldOseaniëSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nag van die lang messeSkaapKunsmisRonelda KamferSteenkoolEmfiseemOmtrek, oppervlakte en volumeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSuid-Afrikaanse GrensoorlogOnderhandelinge om apartheid te beëindigSeekoeiOorlogEl (lengtemaat)SportFisioterapieCorioliskragAnton GoosenMetafoorDemokratiese Republiek die KongoLandbou in Suid-AfrikaOrthopteraIndiese OseaanRookgewoonteMiddeloorontstekingApostelAardedagElizabeth II van die Verenigde KoninkrykPapegaaieHoutVreesDesmond TutuTasché BurgerVaste stofKameelBruin menseRooms-Katolieke KerkRandall WicombKlavierBeesvleisSeksuele penetrasieKlimaatveranderingReg tot ‘n gesonde omgewingMetamfetamienOntbossingWiskundige terminologieHarry PotterLys van slangeAngina pectorisSlag van Cuito CuanavaleGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLongontstekingMarkenErfenisdag (Suid-Afrika)Verenigde State van AmerikaBloedingMauritiusOnse VaderMaselsTrekarbeidSaartjie BaartmanMikro-ekonomieJeugdagVaginale kankerSuikersiekteKommunikasieLys van Suid-Afrikaanse skrywersWinterVlinderWêreld- Ekonomiese ForumVerstedelikingDansMagnetismeEwenaarWet op Bantoe-onderwysKaliforniese Kanaaleilande🡆 More