1758: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1753 | 1754 | 1755 | 1756 | 1757 | ◄ 1758 ► | 1759 | 1760 | 1761 | 1762 | 1763 | ► | ► ►

1758
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1758
1758: Jaar Kalenders  
1758: Jaar
Die oorlog in Noord-Amerika
Gregoriaanse kalender 1758
MDCCLVIII
Ab urbe condita 2511
Armeense kalender 1207

ԹՎ ՌՄԷ

Chinese kalender 4454 – 4455

甲丑 – 乙寅

Ethiopiese kalender 1750 –1751
Hebreeuse kalender 5518 – 5519
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1813 – 1814
- Shaka Samvat 1680 – 1681
Irannese kalender 1136 –1137
Islamitiese kalender 1172 –1172


Die jaar 1758 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 58ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Die Panthéon in Parys word opgerig.
  • 6 JuliePous Clemens XIII volg Pous Benedictus XIV op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
  • 16 Julie – Pous Clemens XIII word gekroon deur kardinaal Alessandro Albani.
  • 11 September – Pous Clemens XIII publiseer Venimus in altitudinem – Proklamasie van 'n volle aflaat.
  • 11 September – Pous Clemens XIII stel sy neef Carlo Rezzonico junior aan as kardinaal.
  • 13 September – Pous Clemens XIII publiseer A Quo Die – Oor Christelike eenheid.
  • 2 Oktober – Pous Clemens XIII stel Antonio Marino Priuli, biskop van Vicenza en François-Joachim de Pierres de Bernis, kanunnik van Lyon aan as kardinale.

Geboortes

Sterftes

  • 3 Mei – Pous Benedictus XIV, die 247ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1675).

Tags:

16581748175317541755175617571759176017611762176317681858

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeringboomPlaattektoniekNeerslagGewone breukeInsekLika BerningAssonansieJan-Willem BreureMadison IvyMark (ekonomie)E-posOlimpiese Somerspele 2024MagneetNatuurrampVarkgriepVloeistofSosiale mediaAfkappingstekenAanhalingstekensAkademiaFrederik Willem de KlerkHartaanvalSelfbeeldTweede WêreldoorlogLys van nedersettings in Suid-AfrikaAartappelKatOrganisasie sonder winsoogmerkLys van elemente volgens simboolLys van politieke partye in Suid-AfrikaDoelwitGlobaliseringSoogdierLettergreepVioolSonkragGriepSowjetunieBTWOseaanbesoedelingKoekie (rekenaarwetenskap)AalwynVier temperamenteEngelsEnergieOplossing (chemie)FaktuurPornhubGesondheidWaterkringloopBruin huisslangSoortnaamProteïenRivierJavaScriptOrthopteraJapanneesSinkNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTussenwerpselBeurtkragSelfoonSkildklierElon MuskDwelmmiddelKunsYouTubeWeervoorspellingTydsoneAntisemitismeWeefselRudi ClaaseWoordeboekVerkleinwoordLeeudoringstad🡆 More