Mashishing

Mashishing is 'n township aan die westekant van die Suid-Afrikaanse dorp Lydenburg.

Tydens die apartheidera het Lydenburg se swart inwoners in Mashishing gewoon. Mashishing beteken "lang, groen gras".

Mashishing
Township
Mashishing is in Mpumalanga
Mashishing
Mashishing
Koördinate: 25°5′15″S 30°25′14″O / 25.08750°S 30.42056°O / -25.08750; 30.42056 30°25′14″O / 25.08750°S 30.42056°O / -25.08750; 30.42056
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistriksmunisipaliteitEhlanzeni
Plaaslike MunisipaliteitThaba Chweu
Hoogte
0,11 m (,36,88 ft)
TydsoneUTC+2 (SAST)

In Junie 2006 is aangekondig dat Pallo Jordan, die Minister van Kuns en Kultuur, Lydenburg se naam na Mashishing verander het. Die naam het egter nie posgevat nie en besighede (asook die "Lydenburg Museum") gebruik steeds die ou naam.

Sien ook

Verwysings

Tags:

ApartheidLydenburgSuid-AfrikaTownship

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepBritse RykWetenskaplike notasieSpelerposisies in rugbyBeeldspraakSlotmasjienSpinnekopRekenaarwetenskapNiles WelchNiersteenGeskiedenis van AfrikaansEenvoudige hangbrugTab ThackerNederduitse Gereformeerde KerkTierNaaktheidOu TestamentZambezirivierAnargismePuberteitDermpoliepBruin huisslangKarpaletonnelsindroomKorrupsieLettergreepYsterMicrosoftAfrikaanse wielewaalKonflik (proses)WerkwoordAssonansieVoegwoordBosluisbytkoorsGordelroosSuidwesdoringLys van Suid-Afrikaanse musikanteHondsdolheidApollo 11Gewone breukeNederlandLigKlinkerMedia (kommunikasie)Akuut-aksenttekenBloukraanvoëlDierTaoïsmeBok van BlerkVangueriopsisProbleemoplossingJakob54Imogen BaileyGeorgeGeslagGeloftedagLillie-broodboomStandbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou)MaskerSanskritBloedsomloopstelselMiddelburg-broodboomJaco JacobsTurksvyVrye toegangBrugBundesligaMondDanie Botha (musikant)SkarlakenkoorsVaginale kankerWynXGeelsug🡆 More