Luitenant-Doktervis

Die Luitenant-doktervis (Acanthurus tennentii) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese Oseaan; ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Lieutenant surgeonfish.

Luitenant-doktervis
Luitenant-Doktervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Acanthuroidei
Familie:
Subfamilie:
Acanthurinae
Genus:
Acanthurus
Spesie:
A. tennenti
Binomiale naam
Acanthurus tennenti
Günther, 1861

Identifikasie

Die vis word tot 30 cm lank. Die kleur van die vis kan varieer van lig grys-bruin tot donkerbruin afhangende van die vis se gemoedstoestand. Daar is 'n kenmerkende paar swart, horisontale strepe agter die bokant van die kieuedeksel. Daar is ook 'n swartkol met 'n blourand op die basis van die stertvin. Die stertvin is holrond met 'n ligblou rant. Die anale- en bekkenvin het blou rante.

Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 40m diep is. Hulle is alleenlopers maar kan ook in klein groepies voorkom en vreet alge wat op die rif groei.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Luitenant-Doktervis IdentifikasieLuitenant-Doktervis Sien ookLuitenant-Doktervis BronLuitenant-Doktervis VerwysingsLuitenant-Doktervis Eksterne skakelLuitenant-Doktervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apokriewe boekeIslamSirkelGoogleWurmGroenteLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMicrosoft OfficeDesiré GardnerSlag van BloedrivierIntensiewe vormWoordsoortDundermVormSwartkwasmuishondStudievaardighedeMitePaulus van TarsusLys van hoërskole in die Wes-KaapVangueriopsisGeorgeVerkleinwoordGenesisWiskundige terminologieChlorofilKaapstadPokerAntonio GiovinazziHomoseksualiteitBMenslike seksuele gedragFrancois KrigeVrymesselaryNiersteenTheuns JordaanWetenskaplike klassifikasieRockmusiekVoortrekkersVisDie VaderlandAntieke EgipteDavid OxleyTweede VryheidsoorlogJaco JacobsSuid-Afrikaanse WeermagChatGPTFireflyPersoonlikheidKlankverskynselsKuberspioenasieVigsJudaïsmeNiles WelchPalmsondagJeuksiekteCristiano RonaldoLeenwoordTropiese sikloonLekkerruikpeulGeslagGroenRichard Maurice BuckeIrma SternSamestellende afleidingPenisWoordeboek van die Afrikaanse TaalTeater van Suid-AfrikaAardeEjakulasieEierleier606Tweede WêreldoorlogSelfstandige naamwoordLouis Guss🡆 More