Kortvin-Mako

Die kortvin-mako (Isurus oxyrinchus) is 'n haai wat dwarsoor die wêreld voorkom in tropiese, sub-tropiese en gematigde water.

In Engels staan die haai bekend as die Shortfin mako.

Kortvin-mako
Kortvin-Mako
Kortvin-Mako
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
I. oxyrinchus
Binomiale naam
Isurus oxyrinchus
Rafinesque, 1810
Kortvin-Mako
Kortvin-Mako
Isurus oxyrinchus

Voorkoms

Die haai is diepblou op die rug, die sye is silwer-blou en die pens is wit. Die kortvin-mako het 'n sterk stert en 'n gepunte kop met 'n sterk kakebeen wat vol skerp tande is. Hulle word tussen 25 tot 150 kg swaar in Suid-Afrika, terwyl enkele haaie van bykans 400 kg elders gevang is.

Habitat en gewoontes

Hulle vermy vlak water en hou in die oop water, en is alleenlopers. Hulle vreet enige mediumgrootte vis. Hulle kom veral voor naby riwwe in sandbaaie. Hulle verkies donkerder waters of warm, groenerige water. Hier vreet hulle klein vissies soos harders en ansjovis. Hulle word beide vanaf die kus en bote gevang en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Dit is nie 'n gewilde eetvis nie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kortvin-Mako VoorkomsKortvin-Mako Habitat en gewoontesKortvin-Mako Sien ookKortvin-Mako BronKortvin-Mako VerwysingsKortvin-Mako Eksterne skakelKortvin-Mako

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoggelmanderPragmatiek (taalkunde)RekenaarGenesis-skeppingsverhaalPeriodieke tabelSuikersiekteGroenACirruswolkFamilie (verwantskap)Theuns JordaanEpilepsieRooijakkalsDieremishandelingSuid-Afrikaanse WeermagAdolf HitlerChamillionaireBakterieNiersteenMondNazi-DuitslandBroodbomeYPadtekens in Suid-AfrikaItaliëWoestynSwitserlandKommunistiese Party van die SowjetunieKwosiëntBelgiëToerismeSuidwesdoringEenvoudige hangbrugHannes van WykAgtervoegselAnargismeSkisofrenieSuid-Afrikaanse GrensoorlogGrondbewerkingMajaPriemgetalEierleierTafelbergAntoinette KellermannLettergreepGlobaliseringSlotmasjienElandréPubiese hareKindermishandelingObesiteitBoodskapBeeldhoukunsPBoekWiskundeGawes van die Heilige GeesGebande muishondBruin huisslangWebkruiperSeksuele stimulasieSuid-Afrikaanse pondKwaggaDoopEreksieSeksspeeldingMiltLetterlike en figuurlike taalgebruikSeksuele opwekkingWoordeboek van die Afrikaanse TaalWiskundige terminologieSpekboomKrieketGayAustraliëDolfyn🡆 More