John Napier

John Napier, ook bekend onder die naam John Neper (1 Februarie, 1550 - 4 April 1617), was 'n Skotse wiskundige wat veral bekend geword het vir die uitvinding van logaritmes.

Hy is gebore in Edinburg.

John Napier
John Napier
Gebore 1 Februarie 1550
Edinburg, Koninkryk van Skotland
Oorlede 4 April 1617 (op 66–67)
Edinburg, Koninkryk van Skotland
Nasionaliteit Vlag van Skotland Skotland
Vakgebied Wiskunde
Alma mater Universiteit van Sint Andrews
Bekend vir logaritmes
Napier se bene
desimaalnoterings
Invloed op Henry Briggs

Hy was die seun van Archibald Napier, 'n bekende waarnemende regter en eienaar van die Skotse landgoed Merchiston. John studeer aan die St Andrews universiteit, maar spandeer ook 'n geruime tyd in ander Europese lande waar hy vermoedelik sy studies voortgesit het.

Hy was 'n oortuigde protestant en het 'n passie vir teologie gehad. In 1593 publiseer hy 'n religieuse werk met die titel Plaine Discovery of the Whole Revelation of St. John wat in Nederlands, Frans en Duits vertaal is, waarna hy ook op die vasteland bekendheid verwerf het.

Hy het hoofsaaklik wiskunde uit die liefde vir die saak beoefen.

Lys van werke

Tags:

155016174 AprilEdinburgLogaritmeWiskundige

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SinoniemWes-SamoaGezina, PretoriaEnsiemTuvaluVaginale kankerRomeinse provinsieHadjPankreasOntwerpPampoentjiesPesachWaterpokkiesKoekie (rekenaarwetenskap)Rob HersovAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTropiese huisgeitjieFransParysRugby AustraliaSaudiaKrieketwêreldbeker 1983VingerseksSuid-AfrikaTafelbergNAVOPous Celestinus IIIWeeluisJennifer ZamudioErns GrundlingDemi Lee MooreRoofdierDurbanJohannesburgGeloftedagThe GuardianSportPenisverlengingPiet ByleveldRigtersGoogle TranslateWeegskaal (sterreteken)Ernst van der WaltLys van Suid-Afrikaanse skrywersSteve BikoLongAfrikaanse naguilFraktuurMuishondPalmsondagRussiese Rewolusie (1917)Theodore RooseveltHoër Landbouskool BolandSoewereine Militêre Orde van MaltaInfeksieHoenderrasseSeePornhubChristelike kruisMiombo16de eeuTegnologieSuid-Afrikaanse PolisiediensNuwe TestamentKoringKwaggaGipsColombiaSuzuki Vitara BrezzaBloemhofdamKruisigingOnderhandelinge om apartheid te beëindigComrades-maratonWiki CommonsWortelHartaanvalOlimpiese Somerspele 2004🡆 More