Jamesonse Rooiklipkonyn

Die Jamesonse rooiklipkonyn (Pronolagus randensis) is 'n konyn wat in sentraal-Namibië, Noordwes en suid en sentraal Zimbabwe voorkom.

Jamesonse rooiklipkonyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Leporidae
Genus:
Spesie:
P. randensis
Binomiale naam
Pronolagus randensis
Jameson, 1907
Jamesonse Rooiklipkonyn
Verspreiding

Voorkoms

Die dier se pels is dig en grof en die kleur is sout-en-peper rooibruin terwyl die onderkant roeserig dofgeel is. Die ken en wange is wit of gryswit. Die diertjie se massa is 1.3 - 3.1 kg. Hierdie spesie is die kleinste van die klipkonyne.

Habitat

Hulle vreet gras, veral jong gras. Hulle kom voor in rotsagtige terrein soos kranse, kliprantjies en rotsagtige klowe met eetbare gras en beweeg nooit weg van hulle tuiste nie. Hulle natuurlike vyande is die luiperd, rooikat en vaalboskat.

Na 'n draagtyd van een maand word een of twee kleintjies gebore gewoonlik in die somer.

Sien ook

Bron

Tags:

Jamesonse Rooiklipkonyn VoorkomsJamesonse Rooiklipkonyn HabitatJamesonse Rooiklipkonyn Sien ookJamesonse Rooiklipkonyn BronJamesonse Rooiklipkonyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KeramiekOnse VaderMetaalTrappe van vergelykingSenuweestelselSuurreënMpumalangaMielieOranjerivierGreen PornoNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNederlandsBeaufortskaalFrankrykBasisinkomsteMoordvisRassisme in AfrikaLugbesoedelingHuisvliegGriepPlaasmoorde in Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingVerstedelikingEuropaSuurJohn Brown (aktivis)DramaSkerpioenMetamfetamienBorskankerVitamienVerdampingCovid-19-pandemieSitroensuurMisdaadromanPenisSpysverteringstelselEnkelvoudige sinNedersettingOorHoofpynKlein-KarooEl NiñoMaagsweerDominique Strauss-KahnYslandMondIntelligensieBrandDoopGeprosesseerde kosLeeuMenstruasieJeuksiekteMaagKunsmatige intelligensieMagnesiumInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSlawerny in Suid-AfrikaSwawelNiemetaalFotosinteseSiya KolisiHartversakingDemi Lee MooreEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLandbouHidroulikaKommunikasieSlawernyPriemgetalJo BlackSlag van Cuito CuanavaleSlag van BloedrivierJacques LootsMasturbasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameStaatstoelae🡆 More