Ibiza-Stad

Ibiza (Katalaans: Eivissa ; Spaans: Ibiza) is die hoofstad van die gelyknamige eiland, een van die Baleariese Eilande in die Middellandse See.

Die stad is in die suidooste van die eiland geleë. Daar is 'n klein maar goeie hawe wat die hoofhawe van die eiland is.

Ibiza
Eivissa

Ibiza-Stad

Kaart Wapen
Ibiza-Stad
Ibiza-Stad
Vlag
Ibiza-Stad
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Gebied Ibiza-Stad Baleariese Eilande
 Koördinate 38°55′N 1°26′O / 38.917°N 1.433°O / 38.917; 1.433
 Stigting 654 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 11,14 vk km
 Hoogte bo seevlak 99 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 49 768
 - Bevolkingsdigtheid 4 500 vk/km
 Tydsone UTC+1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Virginia Marí Rennesson
 Amptelike webwerf eivissa.es

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 12, Bladsy 453.

Tags:

Baleariese EilandeHoofstadIbizaKatalaansMiddellandse SeeSpaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PastoorSWes-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJodeOu Apostoliese KerkHondsdolheidVratBoelieryTropiese sikloonSonkragOrale seksE-posPortugalEgiptePornografieNylsvley-natuurreservaatWinterKrapVoortrekkermonumentAfrikaanse WikipediaMuishondDrama1 HenogApple Inc.ZambiëHadeda7de LaanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Helpmekaar-kollegeSuid-Afrikaanse GrensoorlogMartin BesterMangelontstekingSanskritMiljardMetaalMuskietLionel Messi15 FebruarieEmo AdamsNuwe TestamentSeksuele penetrasieMagda van BiljonSias ReineckeSirkusGroot vyfNederduitse Gereformeerde KerkKriekEierstokJohannesburgNier2024Carike KeuzenkampMachu PicchuMynbouVoorvoegselPad na jou hartUnited Africans TransformationPersBrandmondsindroomWatersuiweringEmfiseemSoogdierWolmaransstadVlinderDierHerpes simplexAarde se atmosfeerOmgewingsbeheerWiki CommonsFrankrykHoofkarakter🡆 More