Gordel-Nooientjie

Die Gordel-nooientjie (Plectroglyphidodon leucozonus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Oos-Londen.

Enkelinge is ook al by Knysna gevind. In Engels staan die vis bekend as die Sash damsel.

Gordel-nooientjie
Gordel-Nooientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Plectroglyphidodon

(Fowler i Ball, 1924)
Spesie:
P. leucozonus
Binomiale naam
Plectroglyphidodon leucozonus
Sinonieme
  • Abudefduf leucozona (Bleeker, 1859)
  • Abudefduf leucozonus (Bleeker, 1859)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is geel bruin en die skubbe se rante is donkerder. Daar is 'n wit vertikale baan oor die vis se sye wat mag verdwyn soos die vis ouer word. Daar is 'n swart kol by die basis van die pektorale vinne. Die boonste punt van die stert is meestal wit. Die onvolwasse visse het swart kolle agter, onder die dorsale vin. Die vis word tot 12 cm groot.

Habitat

Die vis verkies om in rots strande en riwwe te leef in water wat tot 4 m diep is. Die onvolwasse vissies bly in getypoele. Die visse is territoriaal van aard.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Gordel-Nooientjie VoorkomsGordel-Nooientjie HabitatGordel-Nooientjie Sien ookGordel-Nooientjie BronGordel-Nooientjie VerwysingsGordel-Nooientjie Eksterne skakelGordel-Nooientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apollo 11C (programmeertaal)KraaifonteinDawidOogproblemeKuberspioenasieBeeldhoukunsKambodjaSkildklierIngrid Jonker20ste eeuEthiopiese kalenderIndustriële RevolusieHomoseksualiteitIslamHepatitis BVerkoueGayEuropaMarvin Amparo SantanaEkonomie van Suid-AfrikaAGeskiedenis van AfrikaansNiersteenImpakte van toerismeAnale kankerSlotmasjienNamibiëRoemenië3D-rolprentRumatiekSpinnekopVreemde Stad (album)Johannes KerkorrelKoppeltekenLidwoordHoutskoolIntensiewe vormLetterkundeNuwe TestamentGroenteSeksueel oordraagbare infeksieIntelligensieBynierChirurgieSuidwesdoringWit-DonderdagHomofoonDanie Botha (musikant)BloemhofdamNoordwesEkonomieMadison IvyHendrik WitbooiPersoonlikheidJeugdagHondsdolheidTweede WêreldoorlogDemokrasieHormoonKoalaIrma SternWynKwitansieUniondaleDokterMenslike skeletKapibaraBrandy NorwoodAalwynVoorvoegselC.J. LangenhovenDierGeorgiese nasionale rugbyspan🡆 More