Dwelmmiddel: Pharmakologiese middel wat die brein se staat aantas

'n Dwelmmiddel is enige chemiese middel, wettig of onwettig, natuurlik of sinteties, wat 'n farmakologiese uitwerking op die persoon se geestestoestand (psige) het indien dit gebruik word.

Dwelmmiddel: Pharmakologiese middel wat die brein se staat aantas
Verskeie dwelmmiddels

Tipes dwelmmiddels

  • Depressante: Middels wat gevoelens van verhoogde welsyn, lomerigheid, verligting van spanning en soms slaap veroorsaak. Dit sluit opiate of narkotika, hipnotika of slaapmiddels en berustings- of susmiddels (Engels: "tranquilisers") in.
  • Stimulante: Middels wat slapeloosheid bevorder en energie verskaf terwyl dit neerslagtigheid en eetlus demp.
  • Hallusinogene: Middels wat radikale veranderinge in die mens se geestestoestand veroorsaak, onder meer hallusinasies en verdraaiings van die werklikheid veroorsaak.
  • Sintetiese produkte: Verbindings wat uitsluitlik deur sintese verkry word en nie in die natuur voorkom nie.

Eksterne skakels

Tags:

Chemie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Uitwerking van klimaatsveranderingBeeldspraakTrekarbeidTegnologieDigvormVigsWet op NaturellengrondLys van Suid-Afrikaanse skrywersPuberteitCarike KeuzenkampLys van Afrikaanse skrywersN.P. van Wyk LouwToerismePenisRymVrye FranseFrederik Willem de KlerkMarkus JoosteDriedimensioneelGeskiedenis (vakgebied)KoedoeVeelvuldige skleroseNaeltjiesKilometerSterJagluiperdSlawerny in Suid-AfrikaAardverwarmingWynPikkewynEnkelvoudige sinUnited Democratic FrontGewasboerdery in Suid-AfrikaChirurgieKuberkrakerLien se lankstaanskoeneSlotmasjienVaginale kankerDemokrasieSeksuele opwekkingBraaiMateriaalAnneli van RooyenVars waterLuiperdRosa ParksGrondwet van Suid-AfrikaAngolaSkilpadGrondbesoedelingOndernemingsvormNieuwoudtvilleVenusSoweto-opstandMusiekteaterTsoenamiTrigeminale neuralgieMuishondBokmakierieRina HugoRenaissanceYslandSpringbokSwitserlandJo BlackAsemhalingMaagVulvaSpinnekopTolla van der MerweAuschwitz-konsentrasiekampKwaZulu-NatalSonenergieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBallet🡆 More