Kougoed: Plantspesie

Kougoed, ook: kanna, hotnotskougoed (Mesembryanthemum tortuosum) is 'n plant uit die vygiefamilie wat voorkom in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap.

Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys.

Kougoed, Kanna
Kougoed: Plantspesie
Kougoed
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Mesembryanthemum
Spesie:
M. tortuosum
Binomiale naam
Mesembryanthemum tortuosum
(L.) N.E.Br.
Sinonieme
  • Sceletium tortuosum (L.) N.E.Br.
Kougoed: Plantspesie
Die mesembrien-
molekule

Die plant vorm slank takkies wat kruip of klim en wat met ouderdom houtig kan word. Die blomme word 2-3 cm groot en is bleekgeel of -pienk. Hulle word deur insekte bevrug. Die vrug is 1-1,5 cm groot en gaan oop wanneer dit vogtig is. Dit kom op kwartsgrond voor.

Die plant is veral bekend vir sy gebruik as dwelmmiddel wat neerslagtigheid demp. Die Khoi en die Boesmans het dit reeds gebruik. Vandag word dit wetenskaplik ondersoek en bestaan daarvan 'n gestandaardiseerde ekstrak wat Zembrin genoem word. Daar is aanwysings dat dit PDE4 en die heropname van 5-HT (serotinien) inhibeer. Een van die aktiewe stowwe is die alkaloïed mesembrien.

Galery

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

7de LaanBevolkingSeksuele stimulasieBloemfonteinPersoonlikheidRuslandAtleetvoetSoogdierHector PietersonAntisemitismeVoortrekkersPaarl GimnasiumBynierKapitaal (ekonomie)Klein-KarooKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVolstruisOrtopedieNasionalismeKarooDonkieGoogle MapsMisdaadVlekvrye staalLien se lankstaanskoeneStaalCeresE-posBreinSebraBipolêre gemoedsteuringTsongaDeelwoordDataverwerkingSkerpioenVerlede tydLugbesoedelingWerkloosheidGroot vyfSharpeville-slagtingLimpopo (rivier)HorlosieLongontstekingWillie JoubertOlimpiese SomerspeleJan-Willem BreureReënspinnekopHartKrimpvarkieBolandse aardbewing van 1969SpinnekopLika BerningAfrikaanse Taalmonument (Welkom)EwenaarCoca-ColaSwemWetenskapRenosterStaatstoelaeRosa ParksKarpaletonnelsindroomMuskietBeeldspraakLys van Kaapstad se voorstedeAkroniemSinsbouWiskundige terminologieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKolonoskopieSomerNaaldekokerAfrikaanse Wikipedia🡆 More