Diktator

'n Diktator is die alleenheerser van 'n land (soortgelyk aan 'n koning).

Diktators het absolute mag en gebruik meestal geweld en vrees om hulself en hul vriende in die magsposisie te hou. 'n Diktator kan sonder raadpleging met of goedkeuring van ander wette uitvaardig. 'n Land wat deur 'n diktator regeer word, word 'n diktatorskap of 'n diktatuur genoem.

Diktator
Joseph Stalin, die leier van die voormalige Sowjetunie, word algemeen as 'n diktator beskou.
Diktator
Augusto Pinochet, die diktator van Chili vanaf 17 Desember 1974 tot 11 Maart 1990.
Diktator
Alfredo Stroessner, die diktator van Paraguay vanaf 15 Augustus 1954 tot 3 Februarie 1989, hy is ook aangewys as een van die wêreld se langsdienende nie-koninklike staatshoofde.

Voorbeelde

Enkele voorbeelde van diktators ter illustrasie:

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

DiktatorskapKoningLand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LitiumDoelwitJesus van NasaretMadison IvyKlankverskynselsMielieVryheid van spraakBlaarEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBoerkaOlimpiese Somerspele 2024KommaSonenergieDigtheidKlimaatKanadaDarwinismeXenofobie in Suid-AfrikaLimpopo (rivier)MaagdelikheidBesoedelingOranjerivierHondDesimale breukeSwart nasionalismeVerkleurmannetjieGeelsugInfrastruktuurLeonore VeenemansHaaieEerste WêreldoorlogPretoriaElektroniese oorlogvoeringDistillasieNeurenberg-beginselsPols-oksimeterGeboorteAfrikanersHoofpynNic de JagerLys van Suid-Afrikaanse musikanteTrekarbeidLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaSamestellingOmtrek, oppervlakte en volumePaddaKrugerwildtuinGreta JonesNierversakingEksistensiële risiko as gevolg van kunsmatige algemene intelligensiePerdebyeLys van Afrikaanse televisiereekseWynHomoniemNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRassismeIdioomDiskriminasieStam (taalkunde)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOorstromingDiarreeSaartjie BaartmanSokker-WêreldbekerNetflixDrukkerswesePersiese mitologieHerpes simplexSonpaneelGregoriaanse kalenderVoorvoegsel🡆 More