Þjórsá

Die Þjórsá (Yslands: Stierrivier) is met sy lengte van 230 kilometers die langste rivier van Ysland en stroom in 'n suidelike rigting na die Atlantiese Oseaan.

Þjórsá
Die Þjórsárivier met die gletsers Tindfjallajökull en Eyjafjallajökull in die agtergrond.
Die Þjórsárivier met die gletsers Tindfjallajökull en Eyjafjallajökull in die agtergrond.
Die Þjórsárivier met die gletsers Tindfjallajökull en Eyjafjallajökull in die agtergrond.
Oorsprong Hofsjökull
Monding Atlantiese Oseaan
Stroomgebied Ysland
Lengte 230 km (143 myl)
Mondinghoogte 0 m

Die oorsprong van die Þjórsá is geleë by die Hofsjökull-gletser. Die Þjórsá loop langs die historiese boerdery Stöng en vloei iewat verder stroomaf saam met die Tungnaá. Verder suidwaarts lê die eiland Árnes in die breë rivier. Dan bereik die rivier uiteindelik die hringvegur ("die Ringpad oftewel Roete 1"), waar die hoofweg tussen Selfoss en Hella oor die rivierbrug loop.

In die Þjórsá word twee waterkragsentrales gevind: Búrfellsvirkjun vlak by die vulkaan Hekla, en die Sultartangavirkjun. Die Búðarhálsvirkjun is in aanbou, en op die tekenbord is twee ander: die Núpsvirkjun en die Urriðafossvirkjun.

In die Þjórsá is verskillende aantreklike watervalle. Vanaf die oorsprong stroomaf is onder meer die Kjálkaversfoss, Dynkur, Gljúfurleitarfoss, Tröllkonuhlaup, Þjófafoss, Minna-Núps flúðir, Búðafoss en die Hestfoss. Die laaste waterval Urriðafoss (Salmwaterval) word stroomaf van die hringvegur gevind.

Eksterne skakels

Tags:

Atlantiese OseaanRivierYslandYslands

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Byvoeglike naamwoordEuroErdwurmProvinsies van Suid-AfrikaStikstofMenseregteSophie MarceauWaterstofToerismeApostoliese GeloofsbelydenisFonetiekAssonansieOekraïneIron ManYouTubeLouise LombardMIV/vigs in Suid-AfrikaVerduisteringBrandwaterkomGqeberhaRekenaarwetenskapBosluisbytkoorsAnna Bell PeaksCleopatra VIIDiensplig in Suid-AfrikaKatastrofiese beseringsLewerLys van Afrikaanse digters606Verenigde StateNelson Mandelabaai Metropolitaanse MunisipaliteitGeskiedenis van kommunikasieLaosUpingtonJaco JacobsJazzPaulus van TarsusKapitaal (ekonomie)LeenwoordPiet ByleveldBreedtegraadRooilipslangEenvoudige hangbrugAnilingusKaapse AfrikaansPerdKoalaNewstead AbbeyVerkleinwoordKaapse pietjiekanarieOogproblemeHondsdolheidNuwe TestamentBynierDierMiddelmisbruikVoortplantingPandjabiC.J. LangenhovenLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVerkoueOrale seksBeëdigde verklaringAAnneli van RooyenVerenigde koninkrykChlorofilMuishondDanny TrejoLauren LondonOrgasmeFredi NestSendelingposisieSelfoonJaarSteve Biko🡆 More