Waterval

'n Waterval is 'n geologiese formasie in 'n rivier of stroom waar die water se vloei deur 'n skerp hoogteverskil onderbreek word en na benede stort.

Watervalle ontstaan as gevolg van erosie as die water oor 'n harder gesteentelaag vloei. Die daaropvolgende laag sal vinniger erodeer, wat mettertyd die val in hoogte veroorsaak. Watervalle ontstaan gewoonlik terwyl 'n rivier nog jonk is.

Watervalle is gewoonlik 'n trekpleister vir toeriste en word as een van die mooiste natuurverskynsels beskou. Die val van die water veroorsaak ook 'n dreuning wat al as musiek beskryf is.

Die hoogste waterval in die wêreld is die Angel Falls in Venezuela, waar die water 979 meter na benede val. Die tweede hoogste waterval, die Tugelawaterval, is in die Drakensberge in Suid-Afrika geleë.

Waterval
Die Iguazú-waterval in die Misionesprovinsie van Argentinië

Fotogalery

Verwysings

Tags:

GeologieHoogteRivierWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jode in Suid-AfrikaNommertekenSuid-AfrikaMuishondFilosofieWeer (meteorologie)JodeKrimpvarkieKoppeltekenKoorsArmoedeDuitse maselsSonja HerholdtOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKoringVaginaFopnuusVaalrivierGrondwet van Suid-AfrikaGeboorteOos-KaapKinderregteOrkney Snork NieIronieGalileo GalileiWoordsoortKuberkrakerWêreld- Ekonomiese ForumBobby AngelKunsmatige intelligensieSpringbokkeJagluiperdGautengSirkusHartaanvalSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieHokkieGeslagsgelykheidBreinDemi Lee MooreHeupvervangingNadia ValvekensJana CilliersNarsistiese persoonlikheidsteuringWaterbesoedelingBeurtkragOseaanbesoedelingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMisdaadOogproblemeIsraelBlourokkePlantSeksuele opwekkingKaliumKoolstofdioksiedHemelBesemAfrikaanse TaalmonumentKonjunktivitisKarlien van JaarsveldVlag van Suid-AfrikaMusiekProvinsies van Suid-AfrikaGeslagBalletWielewaalGeestesteuringWiskundige terminologieKlimaatveranderingVlekvrye staalKondensasieSaartjie BaartmanRicus NelWebblaaierSwawelMeningsverskil oor aardverwarming🡆 More