Sterreteken Leeu

Die Leeu (Lat: Leo) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 23 Julie en 22 Augustus gebore is.

Dit is die vyfde teken van die Diereriem.

Sterreteken Leeu
Leeu (Leo)
Sterreteken Leeu
Die astrologiese simbool van die Leeu

Die Leeu is een van die drie vuurtekens en vier vaste tekens. Dis ’n manlike, positiewe, ekstroverte teken en is vergelykbaar met die Aap van die Sjinese Diereriem. Die tradisionele heerser van die Leeu is Son.

Leeus kom volgens die astrologie goed oor die weg met lede van die ander vuurtekens, Ram en Boogskutter, asook met Tweelinge en Weegskale.

Agtergrond

Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die Son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die Diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

22 Augustus23 JulieAstrologieDiereriemWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van kindermishandelingCleopatra VIIDoelwitTrappe van vergelykingLAfvalbestuurRefentse MorakeDigvormSpelerposisies in rugbyGrondwet van Suid-AfrikaBestuiwingCalviniaKewerNazi-DuitslandGeslagEkonomiese sektorShakaNederduitse Gereformeerde KerkElon MuskPoesBosluisbytkoorsWikimedia-stigtingDurbanAnale seksTolla van der MerweLys van nedersettings in Suid-AfrikaDemi Lee MooreMaagSilwerDuitse maselsStilleweLugbesoedelingTopsy SmithBeeldspraakWitbloedselSuikersiekteSlag van Cuito CuanavaleJohan BadenhorstJudaïsmeGlobaliseringBronadresProteïenWerkloosheidBewussynErica BoyerXenofobieJan van TonderBlack SashNavorsingHartseer20ste eeuPoësieRobbeneilandKappie (skryfteken)KlereMark (ekonomie)Kolorektale kankerVolhoubare ontwikkelingChroniese siekteVerenigde State van AmerikaMenslike seksuele gedragKinderregteBloeddrukLys van politieke partye in Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordHartaanvalDawidSlangWaterbesparing in Suid-AfrikaVormAnneli van RooyenWaterpokkiesOligopolieFranse RewolusieRob HersovHoofstad🡆 More