Sterreteken Bul

Hierdie artikel handel oor Astrologie.

Vir meer inligting, sien ook Bul (sterrebeeld).

Sterreteken Bul
Bul (Taurus)
Sterreteken Bul
Die astrologiese simbool van die Bul

Die Bul of Stier (Lat: Taurus) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 20 April en 21 Mei gebore is. Dit is die tweede teken van die Diereriem.

Die Bul is een van die drie aardtekens en een van die vier vaste tekens. Dis ’n vroulike, negatiewe, introverte teken en is vergelykbaar met die Slang van die Chinese diereriem. Die tradisionele heerser van die Bul is Venus.

Bulle kom volgens die astrologie goed oor die weg met lede van die ander aardtekens, Steenbok en Maagd.

Agtergrond

Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bul (sterrebeeld)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van erotiese afbeeldingsVolstruisTarentalePoesBesembosAkroniemEksodus (uittog)Jenna JamesonSeksuele identiteitCristiano RonaldoTrigeminale neuralgieGerda SteynWaterAkker van der MerweGetalSeksuele oriëntasieJapie GreylingRumatiekPalladium(II)sulfaatAnusDemi Lee MooreSikloonReënSewe doodsondesKoos du PlessisAfkappingstekenLukwartSpaansSweedsHeidelbergse KategismusMorfeemStekel-koeivisLionel MessiVolhoubare ontwikkelingBobby van JaarsveldCleopatra VIITelevisieNasionale VrouedagIndiëDuitslandLys van Afrikaanse rolprenteByeboerderyAustraliëImpakte van toerismePubiese hareSmegmaGlobaliseringLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSlukdermMary Moffat MuseumApokriewe boekeGroepsgebiedewetGeboorteStereotipeOorkruipersWim VorsterBlourokkeA.G. VisserBloublasieLikkewaanN.P. van Wyk LouwJak de PriesterWikipediaMaselsByMielieLeonardo da VinciFransGroenteKommunikasieNoord-AmerikaKoorsblaarVersoeningsdagSuid-Afrikaanse Grensoorlog🡆 More