Sterreteken Waterdraer

Die Waterdraer (Lat: Aquarius) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 21 Januarie en 19 Februarie gebore is.

Dit is die elfde teken van die Diereriem.

Sterreteken Waterdraer
Waterdraer (Aquarius)
Sterreteken Waterdraer
Die astrologiese simbool van die Waterdraer

Die Waterdraer is een van die drie lugtekens en vier vaste tekens. Dis ’n manlike, positiewe, ekstroverte teken. Die tradisionele heerser van die Waterdraer is Saturnus, maar sedert die ontdekking van Uranus het dié planeet die rol oorgeneem.

Waterdraers kom volgens die astrologie goed oor die weg met lede van die ander lugtekens, Weegskaal en Tweeling.

Agtergrond

Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die Son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die Diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19 Februarie21 JanuarieAstrologieDiereriemWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandErfenisIngrid JonkerOmtrek, oppervlakte en volumeRenteDubbelpuntLys van Afrikaanse televisiereekseDie ontstaan van die dramaImpakte van toerismeHoenderVormToekoms van die AardeFraktuurHartseerLys van musiekinstrumenteVeerGrootste rampe in Suid-AfrikaNasiebouTussenwerpselHeuningbyNederduitse Gereformeerde KerkJeugdagHoofstadRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DawidAardeNommertekenBeurtkragJoodse kalenderHoofletterByKatLatynSprokieBerghaanRefentse MorakeRob HersovPropagandaSeptimius AwardsHindoeïsmeVioolGroepsgebiedewetMagnesiumTamatieNoordwesVaginaToerismeGreen PornoPoesGianna MichaelsHaasDesimale breukeNasionaal-SosialismeDepressie (gemoedstoestand)HartHokkieTuberkuloseCarike KeuzenkampKompasVerkragtingAarde se atmosfeerGawes van die Heilige GeesSuid-SothoJSEJagluiperdOranjerivierSweedsMenslike seksuele gedragRudi ClaaseKoolstofInfeksieTikTok🡆 More