Yster-60

Yster-60 is 'n radio-aktiewe isotoop van yster.

Eienskappe

Algemeen

Naam Yster-60 
Yster-60
 
Protone 26 
Neutrone 34 
Kernspin 0+ 
Massa-oorskot -61412 keV 

Status

Status radioaktief 
Halfleeftyd 1,5 mj 2,6 mj  
Vervalvorm β-  

Navigasie

6027Co
6026Fe
Lys van isotope
Portaal Yster-60 Chemie
Portaal Yster-60 Fisika

Vorming

Yster-60 word tydens supernova-ontploffings gevorm en dit is hier op aarde lank uitgestorwe.

Verval

Hierdie nuklied verval na kobalt-60, wat weer verval na nikkel-60:

    Yster-60 
    Yster-60 

Halfleeeftyd

Aanvanklik is aangeneem dat die isotoop se halfleeftyd 1,49 ± 0,27 miljoen jaar was, maar in 2009 is dit opnuut bepaal. Die nuwe waarde 2,62 ± 0,04 miljoen jaar is langer en het tot wysiging van die insigte in die nukleosintese van die melkweg en die tydskaal van die vroeë sonnestelsel gelei.

Supernova's

Daar is yster-60 aangetref in neerslae in die oseaan wat daarop dui dat die aanwesigheid van hierdie isotoop afkomstig is van supernova's wat in die omgewing van ons sonnestelsel in die laaste paar miljoen jaar plaasgevind het.

Verwysings

Tags:

Yster-60 VormingYster-60 VervalYster-60 HalfleeeftydYster-60 SupernovasYster-60 VerwysingsYster-60Yster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-EuropaNederduitse Gereformeerde KerkDuitse maselsRosa ParksBernice WestKlem-in-die-kaakLys van kinderspeletjiesLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMarsPubliekKaartRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Apostoliese GeloofsendingPaasfeesFabelWerkersdagMarie AntoinetteRuimteBallet7de LaanKletsrymSelfoonBreinvliesontstekingSlawernyVingerseksBruin huisslangDieremishandelingSterChromatografieBrandstofPaarl GimnasiumLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSonWeervoorspellingDieregeluideBiodiversiteitHidroulikaMangelontstekingAfrikaStaatstoelaeStollingsgesteenteTrekarbeidSmaakCleopatra VIIGrootste rampe in Suid-AfrikaOrgasmeAlkoholismeVlieënde HollanderPersoonlike voornaamwoordLys van NG gemeentesElana AfrikaKoeffisiënt en magswortelReënSpysverteringstelselMIVEllipstekenLys van veltoestandeBywoordVoyeurismeGetalTremStereotipeSelfbeeldRuan PienaarSwangerskapPlastiekWeermagSwawelWêreld- Ekonomiese ForumSelfstandige naamwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Jo BlackBeaufortskaalKoue OorlogIngenieursweseAluminiumSokker🡆 More