Wim Botha

Wim Botha (1974–) is ’n Suid-Afrikaanse installasiekunstenaar en beeldhouer.

Hy ondersoek die ikone van Westerse kuns in sy werk en rekonstrueer hulle op ’n uitdagende en diepsinnige wyse.

Wim Botha
Gebore 1974
Pretoria
Sterf
Nasionaliteit Suid-Afrika
Veld Installasiekuns
Beeldhouwerk
Opleiding Universiteit van Pretoria

Lewensloop

Botha is in 1974 in Pretoria gebore en woon tans in Kaapstad. Hy het in 'n voorstedelike gebied aan die oostekant van Pretoria grootgeword. In 1996 verwerf Botha 'n graad in Visuele Kunste van die Universiteit van Pretoria.

Botha stal sedert 1995 sy werk plaaslik en internasionaal uit. Hy het die Helgaard Steyn-prys in 2013 vir beeldhouwerk ontvang, die Standard Bank Jong Kunstenaar-prys in 2005, en die Tollman-prys in 2003.

Sien ook

Verwysings

Tags:

KunstenaarSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrymesselaryBloedplaatjieSaoedi-ArabiëNew OrleansOusmane SembèneTolla van der MerweEwenaarHalifax, Nova ScotiaHemelvaartCencio SavelliAfrican People's MovementWard CunninghamVisVerenigde StateBela-BelaXhosaKappie (skryfteken)Jada FireSinoniemMinervaLys van Afrikaanse rolprenteJesus van NasaretHondsdolheidBynierSuid-Afrikaanse GrensoorlogSlangFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006KijifInfeksieTandbederfKoorsblaarVierkleurSamuel Bankman-FriedEikel7de LaanZuurbekomHeilige SaterdagKrokus Stadsaal-aanvalMielieJohann RossouwLandbouKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaSteenkool in Suid-AfrikaBloemhofdamDuitse WikipediaOrgasmeAfrikaanse skrywersWayback MachineGalblaasOlimpiese Somerspele 2004BlourokkeVolstruisThe GuardianISBNAntjie SomersLys van Joodse feeste en herdenkingsSpanjeWiskundeAfrikaanse TaalbewegingGewone janfrederikPaasfeesWit-DonderdagPous Celestinus IIIPous Stefanus IIINarsistiese persoonlikheidsteuringJacques LootsKlein-KarooSkilpadAmazon.comOeigoereKonjunktivitisNarkoseJan Blohm2018 Brasiliaanse Grand PrixWaarheid-en-versoeningskommissieOraniaMarie PentzHannes van Wyk🡆 More