Wolf Britz

Wolf (Wolfie) Britz is ’n Suid-Afrikaanse regisseur, ontwerper en bestuurder.

Britz het drama aan die Universiteit Stellenbosch studeer en was vir 'n tyd die assistent-bestuurder van die H.B. Thom-teater.

Wolf Britz
Alias Wolfie
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Regisseur, ontwerper, bestuurder

As regisseur is hy verantwoordelik vir onder meer Smelt van Abraham de Vries (2012, verwerk deur Saartjie Botha), Audrey Blignault se Audrey (2008, met Coba-Maryn Wilsenach in die hoofrol en deur Saartjie Botha verwerk), en Jean Genet se Diensmeisies (2008, verwerk deur Wim Vorster). Hy staan ook Jaco Bouwer met Mike van Graan se Die Generaal by, en vir Mark Graham met Esther Vilar se Pous Johanna 11 (met Jana Cilliers in die hoofrol).

Hy ontwerp ook dekor en beligting. Hy was byvoorbeeld vir die beligting van Die Seemeeu en Wie's Bang vir Virginia Woolf? (2015) verantwoordelik.

Verwysings

Tags:

H.B. ThomSuid-AfrikaUniversiteit Stellenbosch

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gianna MichaelsMarkus JoosteKunsAardbewingHutsmerkLionel PetersonKondensasieEdel Agtvoudige PadAdolf HitlerKnieBlaarLys van Afrikaanse rolprenteProstaatkankerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MandalaBoelierySomerHoofletterRookgewoonteBevolkingXhosaWikipediaAnale seksWet op Bantoe-onderwysWebwerfJapanLas (rekeningkunde)LeestekenKolonisasieBloeddrukCleopatra VIIInflasieWhatsAppSwartbewussynsbewegingVaginale kankerHeupVaginaStereotipeLatynSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieHoenderAfkappingstekenKaartMensDataverwerkingJagluiperdRuan JoshAfrikaanse TaalmonumentAs jy singLys van elemente volgens simboolRassismeBergVrugRefentse MorakeSinoniemChirurgieRuslandXHTMLChromatografieVanDuitslandRooibloedselKolorektale kankerIronieKriekKomplementêre kleureNederlandAarverkalkingKalsiumMetaalnywerheidKoue OorlogVisWaterMiskruierKonjunktivitisDeon GrootOmgewingskwessies in Suider-Afrika🡆 More