Welkom by die Afrikaanse ontkiemingskompetisie!
Die idee van 'n Afrikaanse ontkiemingskompetisie ontstaan in 2018. Die kompetisie behels 'n maand waartydens alle gebruikers uitgenooi word om soveel as moontlik saadjies te ontkiem. Die idee is eenvoudig: verminder soveel as moontlik van die 23 800 Afrikaanse saadjies. Sien ook Spesiaal:KortBladsye vir die kortste artikels. Gebruik Pet Scan om volgens kategorieë te soek en artikels te beperk volgens grootte.
Hierdie kompetisie vind plaas vanaf 00:00 UTC op 22 Desember 2020 tot 23:59 UTC op 15 Januarie 2021.
Daar is 'n hele R5000 se geskenkbewyse te wen (R2000, R1500, R1000 en R500 vir 1ste, 2de, 3de en 4de) vir wie die meeste artikels ontkiem. Om 'n saadjie te "ontkiem" moet jy seker maak die artikel groei met ten minste 5 000 grepe.
Teken (~~~~
) hier as jy wil deelneem.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Wiki:Ontkiemingskompetisie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.