Watersalie

Die watersalie (Tetradenia riparia), ook bekend as gemmerbos of vleisalie, is 'n struik wat tot 2m hoog word.

Die plant is bladwisselend en meerstammig terwyl die takke halfsukkulente is. Die blare is enkelvoudig, groot, hartvormig en teenoorstande. Hulle is ook grof getand, dikharig en voel klewerig. Blare wat fyngemaal word het 'n gemmergeur. Die blommetjies is ligpers en verskyn in are.

Watersalie
Watersalie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Lamiaceae
Genus: Tetradenia
Spesie:
T. riparia
Binomiale naam
Tetradenia riparia
(Hochst.) Codd, 1983

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrika-landeSteve BikoTierboskatWikiRuan JoshAngssteuring2024 Formule Een-seisoenCarles PuigdemontMalariaMangaanGroot Muur van ChinaPastoorDesmond TutuLangste woordHemelvaartsdagIndiëGetalStaatstoelaeKlinkerVolumeWêreld- Ekonomiese ForumNasionale VrouedagVierkantswortelArmoedeErtjieOnderwysOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWynand du ToitAkkedisGalblaasHomofoonStaalSterrekundeNoag se arkProstaatkankerEreksieJohannesburgLys van myne in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalDuitse maselsJan van RiebeeckDysselsdorpKinderregteMielieMieliestronkBosluisbytkoorsMediaWikiStedelike hitte-eilandPolitieke partyFiela se kindVoorsetselOorTuisnywerheidTreinPornografiese akteurKarlien van JaarsveldVlekvrye staalSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKonsonantSteenkoolCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVrystaatTamatieHamilton WesselsPlastiekBloedgroepMagda van BiljonPomeloMutasieWortelTweede WêreldoorlogKrieketIntensiewe vormSitrusGas🡆 More