Wahlbergse Vrugtevlermuis

Die Wahlbergse vrugtevlermuis (Epomophorus wahlbergi) is 'n vlermuis en kom aan die ooskus van Suid-Afrika, die Limpopovallei, sentrale Zimbabwe en Mosambiek voor.

In Engels staan dit bekend as die Fruit bat. Die oorbasisse is wit en daar is wit epoulette op die mannetjie se skouers. Hulle rus bedags in kolonies in die kroon van 'n boom. Die vlermuis word tot 14 cm lank en weeg tot 110 gram. Hulle kom voor in rivierbosse en ander bosse met vrugtedraende bome. Hulle verkies sagtevrugte soos wildevye, moepel en jakkalsbessies. Een kleintjie word in die somer gebore.

Wahlbergse vrugtevlermuis
Wahlbergse Vrugtevlermuis
Arusha, Tanzanië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Pteropodidae
Genus:
Epomophorus
Spesie:
E. wahlbergi
Binomiale naam
Epomophorus wahlbergi
(Sundevall, 1846)
Wahlbergse Vrugtevlermuis
Verspreiding

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoegwoordOlimpiese SpeleHemelvaartGloeilampTikTokSteenkool in Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMenslike seksuele gedragDieremishandelingJohannes MeintjesRenteVolstruisViëtnamoorlogWet op Bantoe-onderwysVoortrekkersLeah van NiekerkLetterlike en figuurlike taalgebruikEugenetikaVolhoubare ontwikkeling20ste eeuMynbouSASOLBateKaliumLys van elemente volgens simboolDonkieCremonaHemelvaartsdagVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameHartaanvalErosietipesHage GeingobEiffeltoringJavaScriptJohan VorsterSokkerMaselsAanhalingstekensMateriaalAfro-AmerikanersSpringbokkeVerantwoordelikheidAfleiding (taalkunde)Klein gekolde katOnderwerp (taalkunde)InfeksieHaasVingerseksSwaziSelfvertroueOrtopedieKorrupsieOntbossingSlangTsoenamiAntieke EgipteMaroela MediaKatGeelslangErfenisdag (Suid-Afrika)NasiebouElon MuskEierstokAnilingusTransatlantiese slawehandelPiesangWerkwoordVulkaanMenseregtedagTermietGroepsdrukBosluisbytkoors🡆 More