Jakkalsbessie: Plantspesie

Die jakkalsbessie (Diospyros mespiliformis) is 'n middelgroot tot groot boom.

Dit het 'n digte, geronde kroon en die bas is swarterig. Die boom kom voor in laag- en minder laagliggende bosveld, dikwels op miershope of aan die oewers van damme en riviere.

Jakkalsbessie
Jakkalsbessie: Verspreiding, Galery, Sien ook
Jakkalsbessies op die oewer van die Kwandorivier, Chobe N.P., Botswana
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ebenaceae
Genus: Diospyros
Spesie:
D. mespiliformis
Binomiale naam
Diospyros mespiliformis
Sinonieme
  • Diospyros bicolor Klotzsch
  • Diospyros corylicarpa Gürke
  • Diospyros holtzii Gürke
  • Diospyros kilimandscharica Gürke
  • Diospyros sabiensis Hiern
  • Diospyros senegalensis Perrier ex A.DC.

Verspreiding

In Suider-Afrika word die boom aangetref vanaf KwaZulu-Natal, deur Limpopo en Mosambiek tot in Zimbabwe en weswaarts tot in die Kaokoveld in die noordweste van Namibië. Dit is ook inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Galery

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Jakkalsbessie VerspreidingJakkalsbessie GaleryJakkalsbessie Sien ookJakkalsbessie BronneJakkalsbessie Eksterne skakelsJakkalsbessie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van politieke partye in Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPuberteitKlem-in-die-kaakJohannes VermeerSkoenlapperSemenKoedoeDikdermKoöperasiestoriesVlag van BangladesjPapegaaieVerenigde KoninkrykKadmiumZack du PlessisSeksueel oordraagbare infeksieDiarreeGeelslangSuid-KoreaLys van ingelyfde NG gemeentesThabo MbekiVerenigde State van AmerikaGewone luislangVigsRoekelose DadeProstaatkankerRolprentGriepKameelperdPlantSteve HofmeyrOekraïneMosambiekKomeetElandréLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAppel (sanger)DemensieSigaretMenseregteBoomMagda van BiljonSwangerskapSuid-Afrikaanse randNazi-saluutLys van bekende Suid-AfrikanersWaverOrgasmeWortelOrtopedieKunsTegnologiePersentasieDrie SusterskerkeNarsismeMasturbasieHondsdolheidVoortrekkermonumentLily CarterEthiopiëMondTropiese huisgeitjieGod2024 Japannese Grand PrixLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Gewone drolpeerKaapstad1991Netaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweGeskiedenis van AfrikaansDuitsLys van slangeMenseregtedagChristeneVoeding🡆 More