Vlag Van Ceuta

Die vlag van die Outonome Spaanse stad van Ceuta is ongeveer in 1415 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n girovorm in agt driehoeke van swart en wit met die stadswapen in die middel van die vlag.

Vlag van Ceuta
Vlag van Ceuta
Vlag van Ceuta
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag Burgerlike en staatsvlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur ongeveer in 1415
Ontwerp ’n Girovorm in swart en wit met die stadswapen in die middel.

Ontwerp

Die girovorm van die vlag is identies aan die vlag van Lissabon om die verowering van die stad deur die Portugese in 1415 te herdenk. Die stad was ’n deel van die Portugese Ryk tot 1640, waarna daar besluit is dat die stad by Spanje sou bly. Die stad se wapenskild is dus basies presies dieselfde as dié van die Portugese Koninkryk met sewe kastele en vyf skilde met silwer sierskywe.

Ander vlae

Eksterne skakels

  • (en) Ceuta by Flags of the World.

Sien ook

  • Vlae van Spaanse deelgebiede


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Vlag Van Ceuta OntwerpVlag Van Ceuta Ander vlaeVlag Van Ceuta Eksterne skakelsVlag Van Ceuta Sien ookVlag Van Ceuta1415Ceuta

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AgorafobieCyrillus en MethodiusVerkleinwoordOnderhandelinge om apartheid te beëindigGetalKadmiumBoraksRateloqhnrVergelyking Tweede WêreldoorlogKarwatsTurksvyHATApokriewe boekeSean CombsSeekoeiChris BlignautLys van politieke partye in Suid-AfrikaRugbywêreldbeker 2003KalenderJohan StemmetPenisBipolêre gemoedsteuringPuberteitWaldemar SchultzAnale seksAppel (sanger)Pornografiese subgenresAfrikaanse TaalbewegingErektiele disfunksieTweede VryheidsoorlogAfrikaansAuschwitz-konsentrasiekamp1991Slag van BloedrivierLord’sBoereWebblaaierAfrikaanse WikipediaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDemensieKatSkerpioenKruisigingHipoteseTierboskatLongontstekingArabiesBelastingProstaatklierTandbederfAarde se atmosfeerDuitse Demokratiese Republiek22 NovemberVersamelnaamSuid-Afrikaanse randSitrusJaarNaeltjiesDeborah AdairEmfiseemAntibiotikumMasturbasieChirurgieWynand du ToitWikiWoordeboekSoogdierSeksWhitey BassonWatervervoerGoogle Translate🡆 More