Ceuta (Spaans: Ciudad Autónoma de Ceuta) is 'n vrye hawe en militêre pos aan die oostelike kant van Gibraltar op die kus van Noord-Afrika met 'n bevolking van sowat 80 570.
| |||||
Hoofstede | Ceuta | ||||
Oppervlak – Totaal – % van Spanje | Gelys 18de 18,5 vk km 0,0056% | ||||
Bevolking – Totaal (2010) – % van Spanje – Bevolkingsdigtheid | Gelys 18de 80 570 0,17% 4 131,8/vk km | ||||
Statuut van Selfregering | 14 Maart 1995 | ||||
ISO 3166-2 | ES-CE | ||||
Parlementêre verteenwoordiging – Setels in die Spaanse Kongres – Setels in die Spaanse Senaat | Cortes Generales 1 (benoem deur outonome regering) 2 (benoem deur outonome regering) | ||||
President | Juan Jesús Vivas Lara (PP) | ||||
Gobierno de Ceuta |
Dit word deur Spanje saam met Melilla as deel van die provinsie Cádiz geadministreer. Gemotoriseerde veerbote verbind Cueta met Algeciras. Die gebied is in 1580 deur Spanje in besit geneem. Van hier word handel gedryf in tabak en olieprodukte.
Van die besienswaardighede sluit onder meer die ou fort Monte Hacho, die 15de-eeuse katedraal en "Nuestra Señora de África" (uit die 18de eeu) in.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Ceuta, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.