Sterreteken Visse

Die Visse (Lat: Pisces) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 20 Februarie en 20 Maart gebore is.

Dit is die twaalfde en laaste teken van die Diereriem.

Sterreteken Visse
Visse (Pisces)
Sterreteken Visse
Die astrologiese simbool van die Visse

Die Visse is een van die drie watertekens en vier beweeglike tekens. Dis ’n vroulike, negatiewe, introverte teken en is vergelykbaar met die Konyn van die Chinese diereriem. Die tradisionele heerser van die Visse is Jupiter, en Neptunus het ná sy ontdekking bygekom as medeheerser.

Visse kom volgens die astrologie goed oor die weg met lede van die ander watertekens, Kreef en Skerpioen, asook met Bulle en Steenbokke.

Agtergrond

Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die Son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die Diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

20 Februarie20 MaartAstrologieDiereriemWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PornhubVleilandAntoniemVlag van Suid-AfrikaWielJan BlohmVier temperamenteFietsNarsismeMieliestronkGrondwet van Suid-AfrikaGetalKunsmatige intelligensieErosietipesSlawernyBywoordNoord-KaapNaboomBorskankerKopielinksHeuningbyCleopatra VIIMierKarooKoorsblaarOnse VaderVulvaDuitsKennisSeksuele penetrasieMuskietAarde se atmosfeerOmgewingsgesondheidKatjieApokriewe boekePseudowetenskapLeonardo da VinciPuberteitVryheid van spraakGeelhoutNul is nie niks nieSmaakMeervoudSaartjie BaartmanGriekwa-AfrikaansKlerksdorpKameelperdZuid-Afrikaansche RepubliekVersamelnaamTuberkuloseToekoms van die AardeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingZoeloeBruin huisslangEngelsSkerpioenPlastiekLNederduitse Gereformeerde KerkChris BlignautVeelvuldige skleroseNasionale VrouemonumentLiesbreukMoskouStaalMenseregteLiefdeApple Inc.BesoedelingOnderwysPaasfeesGevolge van aardverwarming op oseaneJaco JacobsHerfsKweekhuiseffekBeeldspraak🡆 More