Sterreteken Skerpioen

Die Skerpioen (Lat: Scorpio) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 24 Oktober en 22 November gebore is.

Dit is die agtste teken van die Diereriem.

Sterreteken Skerpioen
Skerpioen (Scorpio)
Sterreteken Skerpioen
Die astrologiese simbool van die Skerpioen

Die Skerpioen is een van die drie watertekens en vier vaste tekens. Dis ’n vroulike, negatiewe, introverte teken en is vergelykbaar met die Vark van die Chinese diereriem. Die tradisionele heerser van die Skerpioen is Mars en meer onlangs ook Pluto.

Skerpioene kom volgens die astrologie goed oor die weg met lede van die ander watertekens, Visse en Kreef, asook met Maagde en Steenbokke. Die teenpool van die teken is die Bul.

Agtergrond

Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die Son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die Diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

22 November24 OktoberAstrologieDiereriemWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EierstokOrtopedieSmaakNasionale lied van Suid-AfrikaMisdaadKrieketWaarheid-en-versoeningskommissieAlfabetNierCarike KeuzenkampSosiale transformasieMieliedriehoekNierversakingInternetGroepsdrukCristiano RonaldoWet op NaturellengrondAfrikaanse woordelys en spelreëlsSprokieReënspinnekopAardbewingGianna MichaelsLidwoordJode in Suid-AfrikaDierOlimpiese SpeleVoorsetselMediaWikiWet op Bantoe-onderwysVoornaamwoordRichard GaddOutismeWaterbesoedelingUitwerking van klimaatsveranderingEugenetikaMoskouEjakulasieWhatsAppTien GebooieSwahiliArabiesHeuningbyWêreld- Ekonomiese ForumRepubliek VenesiëKaapstadse waterkrisis 2015-2018GesagVleilandWaterbesparing in Suid-Afrika1 HenogMaselsDrake (musikant)Lys van bekende Suid-AfrikanersGevlekte muisvoëlEkonomiese sektorNasionale VrouemonumentAluminiumVeelrassige pornografieParlement van Suid-AfrikaLionel MessiNarkoseVoedingFranse RewolusieGoogle MapsSanskritNiersteenLys van Kaapstad se voorstedeTermietRicus NelGoudGroot Muur van ChinaOnomatopeeKonsentrasiekampEtniese groepJaco JacobsIhramBinnelandersKoopkragpariteit🡆 More