Sterreteken Maagd

Die Maagd (Lat: Virgo) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 23 Augustus en 22 September gebore is.

Dit is die sesde teken van die diereriem.

Sterreteken Maagd
Maagd (Virgo)
Sterreteken Maagd
Die astrologiese simbool van die Maagd

Die Maagd is een van die drie aardtekens en vier beweeglike tekens. Dis ’n vroulike, negatiewe, introverte teken en is vergelykbaar met die Haan van die Chinese diereriem. Die tradisionele heerser van die Maagd is Mercurius.

Maagde kom volgens die astrologie goed oor die weg met lede van die ander aardtekens, Bul en Steenbok, asook met Krewe en Skerpioene.

Agtergrond

Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

22 September23 AugustusAstrologieDiereriemWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KroepStaalMagda van BiljonVoorvoegselBloemfonteinHipoteseMutasiePeach van Pletzen26 AprilAl-Masdjid an-NabawiLeonardo da VinciToerismeSoweto-opstandChristendomHanoverAristotelesLys van landeHamilton WesselsLSeksBlaarMasturbasieLys van kinderspeletjiesHomoniemOogproblemeTierboskatCovid-19-pandemieReënspinnekopKoos du PlessisChris BlignautAustraliëDie CampbellsAardbewingHartEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysVingerseksGroepsgebiedewetSkerpioenGordelroosSteenkool in Suid-AfrikaRugbySosiale transformasieUnited Democratic FrontDuitsPornografiese akteurNiemetaalMenstruasieWaterpokkiesDie VaderlandHernubare energieIslamitiese mitologieKweekhuiseffekBlackie Swart (sanger)LimpopoVaginale kankerTekstielInfrastruktuurSirkusVrystaatPeriodieke tabelNarsistiese persoonlikheidsteuringLetterlike en figuurlike taalgebruikWaterkringloopHemelvaartsdagHartversakingSkoenlapperKommunikasieIsraelSendelingposisieApple II-reeksLys van Afrikaanse rolprentePersentasieDirekte en Indirekte rede🡆 More