Vincent Clerc

Vincent Clerc (gebore 7 Mei 1981 in Échirolles) is 'n voormalige Franse rugbyspeler wat as vleuel uitgedraf het.

Vincent Clerc Rugbyportaal
Vincent Clerc
Vincent Clerc in 2012
Bynaam Chicken
Geboortedatum 7 Mei 1981 (1981-05-07) (42 jaar oud)
Geboorteplek Échirolles, Frankryk
Lengte 1,78 m
Massa 90 kg
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
1998–2002
2002–2016
2016–2018
Grenoble
Toulouse
Toulon

315
13

(640)
(15)
korrek soos op 31 Januarie 2015.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2002–2013 Vlag van Frankryk Frankryk 67 (170)34d

Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2007 vir die gasheer Frankryk uitgedraf wat vierde geëindig het. Tydens die Rugbywêreldbeker 2011 in Nieu-Seeland, waar die Hane as naaswenner geëindig het, het hy ses drieë gedruk.

Eksterne skakels


Tags:

19817 MeiFrankrykRugbyVleuel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Provinsies van Suid-AfrikaPaasfeesMadison IvyPornografiese akteurLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAfro-AmerikanersLys van WêrelderfenisgebiedeAkkedisOekraïneSally EsterhuizenMonopolieChatGPTVerenigde State van AmerikaHannes van WykEmo AdamsSendelingposisiePuberteitMobutu Sese SekoVolhoubare ontwikkelingKarooSmall HandsKewerAlbert EinsteinPersoon (taalkunde)Kunsmatige algemene intelligensieIslamitiese seksualiteitswetteGroep TweeFaktuurNiemetaalOrgaanKonsentrasiekampDemokrasieVitamien DSeetherRuhan du ToitTermietBlaarSitrusViëtnamoorlogHelpmekaar-kollegeMasizole MnqaselaInsekSuid-Afrikaanse GrensoorlogAnargismePlatteland (rolprent)Joodse kalenderRichard GaddGeelsugSinoniemBosvarkKindersiektesNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVoedingKontinentLys van kinderspeletjiesMaroela MediaSanskritBorsteNieuwoudtvilleAnneli van RooyenStamlose broodboomHoofkarakterKopielinksGoeie VrydagJavaScriptVryheid van spraakEngelsTuberkulosePatriotic AllianceOlifantVaginaPlaasjapieJohn Brown (aktivis)GeestesteuringGroot DepressieAarverkalking🡆 More