Verhemelte

Die verhemelte is die bokant van die mond by mense en ander soogdiere.

Dit skei die mond- van die neusopening. ’n Soortgelyke struktuur word by Krokodilagtiges aangetref, maar in die meeste Viervoetiges is daar nie regtig ’n skeiding tussen die twee openinge nie.

Verhemelte
Die verhemelte met die harde uitsteeksel torus palatinus sigbaar.

Die verhemelte word in twee dele verdeel, die voorste harde plaat en die agterste sagte plaat.

Een van die funskies van die verhemelte is die vorming van sekere klanke saam met ander dele van die mond, soos velare, palatale, gepalatiseerde medeklinkers en palato-alveolare.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

KrokodilMensMondSoogdierViervoetiges

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YslandWiki CommonsMiddeloorontstekingDermpoliepKokerboomVoorvoegselHipoteseLeierJohn Samuel SchlesingerRenosterWaterkringloopLys van Afrikaanse rolprenteGesondheidNederlandsKolonisasieAkademiaMandalaMensBloeddrukHerfsEllipstekenLetsiteleAdolf HitlerGloeilampNasionalismeFluoorMenslike skeletSlag van Cuito CuanavaleSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MasturbasieSnaarinstrumentArabiesBeesvleisMierHomoniemJode in Suid-AfrikaVormAarverkalkingEkologieLys van kinderspeletjiesEnsiklopedieJan-Willem BreureBeaufortskaalLugbesoedelingSonkragVerkleinwoordNatriumTelwoordKompasGriekwa-AfrikaansAppelMenseregteDoziVulkanismeLien se lankstaanskoeneBrandstofVarkgriepRuslandMangelEuropaWoordeboek van die Afrikaanse TaalDroogteKlimaatDaggaLuiperdByViëtnamoorlogStedelike hitte-eilandKoeffisiënt en magswortelPiesangShakaLabia (geslagsdele)StadDokterAardedagDier🡆 More