Nasaal

'n Nasaal, nasale konsonant of neusklank is 'n soort konsonant waar die sagte verhemelte in die mond laat sak word om die vrye deurvloei van lug deur die neus toe te laat.

Die mondholte tree steeds op as die resonansieruimte vir die klank maar lug ontsnap nie deur die mond nie aangesien dit deur die tong versper word. By uitsondering kan nie-nasale konsonante ook genasaliseer word.

Akoesties is nasale sonorante wat beteken dat hulle nie die ontsnap van lug verhinder nie en dat hulle byna deurgaans stemhebbend is oor alle tale heen. Twee noemenswaardige uitsonderings is Yslands en Wallies wat oor stemlose nasale klanke beskik. Dit staan in teenstelling met plosiewe wat lug geheel en al versper en frikatiewe wat lug in 'n nou kanaal versper.

Tags:

Konsonant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WitbloedselMaatskaplike verantwoordelikheidWolkNederlandsMorfologie (taalkunde)7de LaanTrigeminale neuralgieMaroela MediaHomoniemSpysverteringstelselWet op NaturellengrondHorlosieHeupVolhoubare ontwikkelingVoegwoordSeisoenSeksualiteitSkarlakenkoorsIndustriële RevolusieRoofvoëlMaagLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTrappe van vergelykingBakterieSkynprivaatnetwerkAardverwarmingJaco JacobsMenstruasieGroot-VisrivierInternetLika BerningNatuurrampTekstielGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogSmeltpuntPornografieMaselsInstagramLys van hoofstedeSiya KolisiMenseregteGoudFabelIntensiewe vormMuishondKrapLondenGroot TrekSteenkoolWiskundige terminologieLys van kinderspeletjiesVoedingCheslin KolbeVratMorfeemLys van Afrika-landeVrouKommaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSeilvaartLübeckHeks van HexrivierAnale kankerJaarChroniese siekteKunsmatige intelligensieSpelerposisies in rugbyLeestekenBreinkaartPoësieSuikersiekteKappie (skryfteken)Desimale breukeCarles PuigdemontEuropaGrondwetPlae van Egipte🡆 More