Eksplosief

'n Plofklank of plosief is 'n konsonant wat in die mond gevorm word deur lug vry te laat nadat dit gehinder is.

Dit veroorsaak 'n ploffende klank.

Voorbeelde van plofklanke (ook okklusiewe genoem) in Afrikaans is k, g (slegs in woorde soos berge, sorge, gholf, ghaap en ghwarrie), p, b, d, t en tj (soos in die verkleiningsagtervoegsels in woorde soos blommetjie en potjie).

Daar word onderskeid gemaak tussen stemhebbende en stemlose plofklanke. Van die bogenoemde is g, b en d stemhebbend, en p, tj en t is stemloos.

Tags:

Konsonant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bolandse aardbewing van 1969Vlag van Suid-AfrikaVoedselkettingPseudowetenskapSjimpanseeTrappe van vergelykingKalsiumNeo-NazismePornhubLionel PetersonSlag van Cuito CuanavaleDonkieOrthopteraDroogtePirow BekkerDoziJudaïsmeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKoorsblaarGalileo GalileiAardbewingTuberkuloseToekoms van die AardeVerlede tydPersoonlike voornaamwoordWaterbesparing in Suid-AfrikaPornografieMisdaadDrinkwatervoorsieningHorlosieBeesvleisMarsN.P. van Wyk LouwSpelerposisies in rugbySuiwelprodukSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeDwelmmiddelSmaakNetbalMeningsverskil oor aardverwarmingGewone luislangDierDie Stem van Suid-AfrikaLetsiteleArmoedeBloedsomloopstelselConsolidated B-24 LiberatorVlinderSnaarinstrumentLettergreepEugenetikaBeaufortskaalWeer (meteorologie)HeupBorsteWinterWieg van die MensdomSkoolPotchefstroomHaaieBreedtegraadThomas EdisonVingerseksHannes van WykJagluiperdAfrikanersPerdDolfynMetafoorVierde Industriële RevolusieHondFinale OplossingDubbelpuntMorfologie (taalkunde)🡆 More