Matla-Kragstasie

Matla-kragstasie in Mpumalanga, Suid-Afrika, is 'n steenkoolkragstasie wat deur Eskom bedryf word en wat die produksie van die Matla-steenkoolmyn verbruik.

Matla-kragstasie
Ligging Naby Kriel
Provinsie/Land Mpumalanga
Koördinate 26°16′57″S 29°8′27″O / 26.28250°S 29.14083°O / -26.28250; 29.14083
Status Operasioneel
Eienaar Eskom
Turbines 6 stoomturbines
van 600 MW elk
Geïnstalleerde kapasiteit 3 600 Megawatt
Matla-kragstasie is in Suid-Afrika
Matla
Matla
Ligging van die Matla-kragstasie

Geskiedenis

Konstruksie aan die stasie het in 1974 begin, en die laaste eenheid is in Julie 1983 in gebruik geneem. In 1981 is die suidelikste rookskoorsteen van 276 meter (906 voet) in hoogte gesloop nadat dit gedeeltelik in duie gestort het tydens konstruksie, en 4 werkers dood is. Dit het vir 24 jaar die wêreldrekord gehou vir die hoogste vrystaande struktuur wat eksplosief gesloop is tot die sloping van die 300 m (980 vt) skoorsteen van die Westerholt-kragstasie.

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

EskomMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EmfiseemGeurmiddelJavaScriptSwedeTolla van der MerweKadmiumKolitisKoorsLetterlike en figuurlike taalgebruikBipolêre gemoedsteuringEuropese Suidelike SterrewagAbstraksie (rekenaarwetenskap)PersentasieSteve HofmeyrVolhoubaarheidGeorgiëMenslike seksuele gedragVier temperamentePampoentjiesDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSkaakAfkappingstekenGerrie PretoriusJesus van NasaretDundermGeelsugSonsverduisteringAardbewingStuitjie2023OlifantEpilepsieLeeuBeesKoppeltekenMuishondGedigRussiese inval in Oekraïne sedert 2022OrganometaalchemieGenesisGeslagLiefdeLiturgiese jaarVerkleurmannetjieBoet TroskieKriekZuid-Afrikaansche RepubliekLys van Afrikaanse skrywersUniversiteit StellenboschWerwelkolomLibiëHernubare energieGoogle TranslateBakterieWitbloedselZack du PlessisEkostelselInstagramJohannes VermeerTweede WêreldoorlogSkrikkeljaarCyril RamaphosaLys van Joodse feeste en herdenkingsYstervarkHeilige SaterdagTurkyeHelm (geboorte)Tongaanse nasionale rugbyspanAswoensdagLys van Suider-Afrikaanse soogdiere🡆 More